Verdere ondersoek het onthul dat meeste van die gastehuise waarvoor die twee fakture ingedien het, nie bestaan nie.
Alles vir die sleutelwoord "Valke"
Valke-lede vas wat glo geld ná transitorooftog vat
“Daar is beweer dat die verdagtes slegs twee van hierdie sakke vir forensiese toetse ingehandig het.”
Geld, bottel whisky om hoës om te koop
ʼn Bottel 18-jarige Glenfiddich-whisky en omkoopgeld van R5 000 is die NVG-bestuurder glo aangebied.
Saak teen oudminister se vrou teruggetrek
Norma Mngoma is daarvan beskuldig dat sy Malusi Gigaba se luukse motor gekrap het.
Verdagte jaar ná Valke-speurder se ‘sluipmoord’ weer in hof
Bruwer is sy motor met ʼn aanvalsgeweer doodgeskiet.
Twee van polisie onder verdagtes vir menseroof
Ses verdagtes, onder wie twee polisiebeamptes, het glo ʼn man ontvoer en miljoene rande vir sy vrylating geëis.
Prokureur in hof ná hy glo derduisende steel
Die genoemde bedrag was veronderstel om as ʼn deposito betaal te word vir die oordrag van ʼn gekoopte eiendom.
Veiligheidswag vas vir transitoroof wat Valkelede eis
AO Delene Grobler-Koonin en AO Wynand Herbst is tydens die roof geskiet.
Valke slaan toe op Phalaborwa-munisipaliteit
Die Valke het op skootrekenaars en dokumente beslag gelê.
Man met geskiedkundige San-rotskuns betrap
ʼn Advertensie op sosiale media het die Valke op sy spoor gesit.
Twee vas wat renosterhoring probeer verkwansel
Die mans wou die horing in ’n restaurant probeer verkoop.
Voormalige makelaar bedrieg glo bejaardes
Stephanus Johannes Janse van Rensburg het hom aan die Valke oorgegee.
Twee wat brandstof steel sterf aan brandwonde
Teen die tyd dat veiligheidsbeamptes en polisielede op die toneel aangekom, het die twee reeds erge brandwonde opgedoen.
Oudwerker bedrieg Cell C glo uit R64 m.
Die Valke het verlede jaar met ʼn ondersoek na die aangeleentheid begin nadat ʼn interne oudit by Cell C gedoen is en beweerde ongerymdhede aan die lig gekom het.
Twee brand erg toe hulle brandstof wou steel
“ʼn Brand is in ʼn mielieland daar naby opgemerk en by nadere ondersoek is dit vasgestel dat die vlamme van die pypleiding af kom.”
Egpaar vas wat hulle as mediese praktisyns voordoen
Volgens die RGB het die egpaar onwettig as mediese praktisyns gepraktiseer terwyl hulle nie by die raad geregistreer is nie en medisyne verskaf sonder ʼn geldige resepteringslisensie.
Oud-onnie vas weens bedrieglike matrieksertifikaat
Sy is in 2011 met haar bedrieglike kwalifikasies as onderwyser by ʼn hoërskool aangestel.
Vermeende renosterhoringsmokkelaar in hof
Die man wou die horings in ʼn krat hoendervoer uit die land uitsmokkel.
Twee vas wat glo derduisende rande se diesel steel
Altesaam 11 425 liter diesel, met ʼn geskatte waarde van R142 000, was reeds vanuit die pypleiding in ʼn tenk oorgetap.
Twee vas oor onwettige mynbedrywighede
Daar is onder meer op groot bedrae kontant beslag gelê.