Barend Steyn het Dinsdag in die hof verskyn waar hy om borgtog aansoek gedoen het.
Alles vir die sleutelwoord "Valke"
Man swendel glo duisende uit bejaarde
In ʼn ander voorval is ʼn man in hegtenis geneem wat glo die Rustenburgse munisipaliteit uit miljoene rande probeer swendel het.
Alkohol, dwelms uit Mosambiek na SA gesmokkel
Verskeie verseëlde bokse met jenewer is ook in die vragmotor gekry.
Drie met renosterhorings betrap
Verskeie jagmesse is ook op die perseel gevind.
Man vas vir ‘bedrog’ met voedselhulp
Die Valke het ʼn 33-jarige man in die Noord-Kaap in hegtenis geneem wat glo voedselhulp wat vir behoeftige gesinne bestem was, elders heen herlei het….
Man in hof oor inbraak by Valke se kantoor
Brandon Okkers (34) het Donderdag in die Bellville-landdroshof verskyn in verband met ʼn inbraak by die Valke se kantoor in Bellville die afgelope naweek.
Geldskieter betrap met talle Sassa-, bankkaarte
Die prokureur het glo die slagoffers se bankkaarte en PIN-kodes in sy besit gehad.
Standard Bank-werker tronk toe vir bedrog
Intussen is ʼn begrafnisondernemer agt jaar tronkstraf opgelê omdat hy kliënte bedrieg het.
Egpaar vas vir miljoene se vervalste goedere
’n Egpaar wat in besit was van vervalste pakkies sanitêre doekies is Donderdag in Johannesburg in hegtenis geneem.
Speurder se skietdood moontlik sluipmoord
Volgens die Valke kan die moontlikheid van ʼn sluipmoord nie uitgeskakel word nie.
Pastoor swendel glo miljoene uit kerklede
Die pastoor het lidmate van sy kerk aangespoor om elkeen R1 500 in sy beleggingskema te belê.
Polisieman in Limpopo met panga doodgekap
Op pad na die polisiestasie het die oorledene besluit om die verdagte te konfronteer.
2 wetstoepassers Dinsdag afsonderlik vermoor
In die een geval het ʼn taxibestuurder glo ʼn verkeersbeampte op pad na die polisiestasie doodgeskiet.
Reusesoektog ná dood van 2 polisielede in transitoroof
Die dood en inhegtenisname van verdagtes is ʼn skrale troos vir ao. Delene Grobler-Koonin en sers. Wynand Herbst se geliefdes.
Transitorowers skiet polisievrou dood
Die transitorowers het sonder enige kontant weggekom.
Twee vas oor R7 miljoen se perlemoen
Altesaam 43 bokse met 860 kg gedroogte perlemoen is gevind.
Bellville-prokureur vas vir ‘bedrog’ van miljoene
Brian Albertus Baumann het na bewering vals eise namens slagoffers by die Padongelukkefonds ingedien.
Valke ‘verras’ deur OB se openbare uitlatings
Die Valke het in die media verneem dat die OB nie ʼn verklaring oor die meineed-ondersoek na haar gaan aflê nie.
Vrou gevonnis wat wag bedwelm, by Valke inbreek
ʼn 34-jarige vrou is in die Noord-Kaap gevonnis op aanklag van huisbraak en diefstal by die direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke (die Valke) se kantoor in Kimberley.
Twee gevonnis wat sigaret-afleweraars in vlaag rooftogte teiken
Die twee het herhaaldelik op afleweringsvoertuie toegeslaan wat sigarette by winkels moes gaan aflewer.