“Ek dink hy is beter as die meeste ander ouens hier; nie net wat bestuursvernuf betref nie, maar ook wat sy ingesteldheid en benadering tot die wedrenne betref.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Valtteri Bottas"
Bottas: ‘Ek glo ek is beter as Hamilton’
“Ek doen nie die politieke ding nie; ek is net mal daaroor om aan wedrenne deel te neem.”
Warm onder die kraag: Ontstoke Bottas sweet glo 3 kg weg
“Hierdie swart renpakke is deksels warm!”