Van Coke Kartel haal hulle groot gewere uit met die bekendstelling van hul vyfde album, Bloed, Sweet & Trane.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "van coke kartel"
Dis ‘n land
Van Coke Kartel het hulle eie weergawe van die Afrikaanse treffer opgeneem wat oorspronklik deur Carike Keuzenkamp gesing is en het die top 5 gehaal in die raserige kategorie.