Amper … maar in die wêreld van sewesrugby is dít die frustrerende realiteit.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vancouver"
Blitsbokke: Jonges se kans in Vancouver
Natuurlik is dit nie ideaal nie, maar die sesde toernooi in die Wêreldreeks se sewestoernooi wat vanaf Saterdag (SA tyd) in Vancouver gespeel word, is nou ʼn ideale ontwikkelingskans vir die jong Blitsbokke.