“Die saak is ʼn oorwinning.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vanstadensrus-dubbelmoord"
Swaar straf vir Vrystaatse plaasmoordenaars
Die egpaar was vasgebind voordat komberse oor hulle gegooi en albei in die kop geskiet is.
Vier in hof oor Vanstadensrus-plaasmoord
Vier persone het in die Wepener-landdroshof in die Vrystaat verskyn in verband met die moord op Gabriel Daniel (Choppie) Bruwer (78) en sy vrou, Marian (67), wat op 26 Junie 2018 op teregstellingswyse op hul plaas buite Vanstadensrus in die Vrystaat doodgeskiet is.
Woewe kort liefdevolle huise ná dubbelplaasmoord
Drie skaaphonde moet ʼn nuwe tuiste kry nadat hul eienaars, Gabriel (78) en Marian (67) Bruwer, verlede week tydens ʼn plaasaanval buite Vanstadensrus in die Vrystaat op teregstellingswyse doodgeskiet is.
Nóg vier vas ná Vrystaat-egpaar se skietdood
Drie mans en ʼn 21-jarige vrou is in hegtenis geneem in verband met die wrede moorde op Gabriel Daniel Bruwer (78) en sy vrou, Marian (67), wat verlede week op teregstellingswyse op hul plaas buite Vanstadensrus in die Vrystaat doodgeskiet is.
Twee vas ná Vrystaat-dubbelmoord
Twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op Gabriel Daniel Bruwer (78) en sy vrou, Marian (67), wat vandeesweek op teregstellingswyse op hul plaas buite die Vrystaatse dorpie, Vanstadensrus, geskiet is.
Vrystaat-dubbelmoord: Egpaar op teregstellingswyse geskiet
Die egpaar was met ʼn elektriese koord om hul lywe en uiesakkies aan hul hande aan die stoele vasgebind voordat komberse oor hulle gegooi en albei agter hul ore geskiet is. ʼn Kussing is as knaldemper gebruik alvorens sowel Gabriel as Marian geskiet is.
Plaasmoord-slagoffers se name bekend gemaak
Die name van ʼn bejaarde egpaar wat Dinsdag dood aangetref is op hul plaas in die Vanstadensrus-omgewing, tussen Zastron en Wepener in die Vrystaat, is bekend gemaak.
Vrystaat-dubbelmoord: Bejaardes albei in kop geskiet
Die Vrystaat-polisie het meer inligting bekend gemaak nadat die liggame van ʼn bejaarde egpaar Dinsdag op hul plaas in die Vanstadensrus-omgewing, tussen Zastron en Wepener, gevind is.
Dubbelmoord op Vrystaat-plaas
Die liggame van ʼn bejaarde egpaar is Dinsdag op hul plaas in die Vanstadensrus-omgewing, tussen Zastron en Wepener, in die Vrystaat gevind.