Die departement van gesondheid in KwaZulu-Natal het die instandhoudingskontrak van twee kankerradioterapiemasjiene by Addington-hospitaal in Durban, betaal.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "varian"
Werkers staak vir kankerpasiënte by Durban-hospitaal
Sowat 100 gesondheidswerkers het Vrydag buite Durban se Addington-hospitaal betoog weens twee van die hospitaal se radioterapiemasjiene wat vir vyf maande lank al buite werking is.