Wat dink jy van “kekkelplek” as die vertaling vir ‘n “chatroom”? Dit is ingestuur as deel van VivA se Varsgebekkig-projek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "varsgebekkig"
Varsgebekkig: Pylvakparade
“Pylvakparade” is die Afrikaanse vertaling vir “grid walk” tydens motorwedrenne.
Varsgebekkig: fotofop
Jy sal waarskynlik maklik ‘n “fotofop” of ‘n “fopkiekie” op sosialemediawebwerwe soos Instagram raaksien.
Varsgebekkig: Googleloer
Riaan Cruywagen het dié woord uitgedink.
Varsgebekkig: Liplapa
Kweek jy ‘n liplapa? Dis die Varsgebekkig- woord van die week
Varsgebekkig: Haastand
“Haastand” is die Varsgebekkig- uitdrukking van die week
Varsgebekkig: Onvernuftig
“Onvernuftig” is die Varsgebekkig- woord van die week
Varsgebekkig: Pawiljoenkar
Wat op aarde is ‘n “pawiljoenkar”? Dit is die Varsgebekkig- uitdrukking van die week.
Varsgebekkig: So vier pote in die sand
Al ooit dié uitdrukking gehoor? Dis in die Karoo opgeteken.
Varsgebekkig: Kuberbroos
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is “kuberbroos”
Varsgebekkig: Sy praat ‘n dooie jakkels aan die draf
Dié uitdrukking is in die Merweville-omgewing gehoor.
Varsgebekkig: Wingerdwals
“Wingerdwals” is die Varsgebekkig- woord van die week
Varsgebekkig: afslaap
“Ek sal jou vergewe, maar jou nie afslaap nie.” Dié uitdrukking is oorspronklik in Riebeek-Wes opgeteken.
Varsgebekkig: Bokappel
Al ooit van “bokappel” gehoor? Dis die Varsgebekkig- uitdrukking van die week.
Varsgebekkig: Seinpyn
“Seinpyn” kan enige dag versuur!
Varsgebekkig: As die vuur reg is, moet jy braai
“As die vuur reg is, moet jy braai” is ‘n vernuwing van ‘n ou, bekende gesegde. Dis ingestuur as deel van VivA se Varsgebekkig-projek
Varsgebekkig: Breinpouse
Het jy al ooit ‘n “breinpouse” beleef? Dis een van die inskrywings van VivA se Varsgebekig-inisiatief.
Uitdrukking: Pampoentyd
Weet jy hoe laat is “Pampoentyd”? Taaltoffie stel ondersoek in
Varsgebekkig: Ruskis
Het jy al ooit van ‘n “ruskis” gehoor? Dis ingestuur as deel van die Varsgebekkig-projek.
Varsgebekkig: Oorwurm
‘n Oorwurm kan ‘n groot irritasie wees!