Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is “tussen ‘gewond’ en ‘gesond’ verskil net een letter
Alles vir die sleutelwoord "varsgebekkig"
Varsgebekkig: ‘n Mooi jassie, maar ‘n lelike hart hê
Die Varsgebekkig-uitdrukking van die week is “‘n mooi jassie, maar ‘n lelike hart hê”.
Varsgebekkig: ’n Aartappelsak oor jou kop trek
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is “‘n aartappelsak oor jou kop trek”.
Varsgebekkig: Tydens ‘n droogte voorsien ‘n kaktus jou van water
Het jy al ooit van die uitdrukking “tydens ‘n droogte voorsien ‘n kaktus jou van water” gehoor? Dit was een van die inskrywings vir ‘n Varsgebekkig-uitdrukking.
Varsgebekkig: Selfs ‘n klip kan dryf, selfs ‘n engel kan sink
“Selfs ‘n klip kan dryf, selfs ‘n engel kan sink.” Het jy al ooit dié uitdrukking teëgekom?
Varsgebekkig: Van die wieg tot die graf
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is “van die wieg tot die graf”
Varsgebekkig: Dit sit op die lip
“Dit sit op die lip” is die oulike vertaling vir “on the tip of my tongue”. Dis ingestuur as deel van VivA se Varsgebekkig-veldtog.
Varsgebekkig: Jou klein skaam
Het jy al ooit die uitdrukking “jou klein skaam” gehoor? Dis een van die Varsgebekkig-inskrywings om streekstaal en nuutskeppings op te teken.
Varsgebekkig: Gaan knoffel iemand anders!
Ken jy die uitdrukking “gaan knoffel iemand anders”? Ons hoop nie jy hoef dit vandag te gebruik nie!
Varsgebekkig: Vinkkoors
Die Varsgebekkig-uitdrukking dié week is “vinkkoors”
Varsgebekkig: Iemand weet nie waar sy/haar vierkantswortel sit nie
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is “iemand weet nie waar sy/haar vierkantswortel sit nie”
Varsgebekkig: Op die wip sit
Ken jy die uitdrukking “op die wip sit”? Die uitdrukking is ingestuur as deel van VivA se Varsgebek-inisiatief
Varsgebekkig: Weggenoot
Het jy al van ‘n “weggenoot” gehoor? Dit is die Varsgebekkig- uitdrukking van die week.
Varsgebekkig: Die engele kyk na die skerpioene
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is “die engele kyk na die skerpioene”
Varsgebekkig: Iemand se donkie draf
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is “iemand se donkie draf”
Varsgebekkig: So slim soos ‘n boom vol uile wees
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is “so slim soos ‘n boom vol uile wees”
Varsgebekkig: Loop saai lensies
“Loop saai lensies!” Dié uitdrukking kan handig te pas kom as jy kinders in die omgewing het
Varsgebekkig: Daar is nog koring in Egipte
“Daar is nog koring in Egipte!” Dié uitdrukking is tuis op ‘n motiveringsplakkaat.
Varsgebekkig: Klein klippies rondskop
Ken jy die uitdrukking “klein klippies rondsokop”? Maak seker dat jy jouself nie hieraan skuldig maak nie!
Varsgebekkig: Loopwêreld
“Loopwêreld” is een van die uitdrukkings wat as deel van VivA se Varsgebek-inisiatief ingestuur is.