Die eerste ronde van die Varsitybeker het Maandagaand op ’n universiteitsveld naby jou afgeskop. Tukkies, Maties, Ikeys en die Pukke was aan die wenkant gewees.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Varsitybekerreeks"
Pylvak na die uitspeelrondes
Maandagaand se Varsitybekeruitslae sal met die reeks wat einde se kant toe staan, ʼn groot rol speel in die bepaling van die vier halfeindplekke.
Tuks kry tweede pak, Maties stoomroller Shimlas
Twee goeie, gelykop wedstryde en twee waar die verloorders aanvanklik goed geveg het maar uiteindelik teen sterker spanne moes besgee, het die tweede ronde van die Varsitybekerreeks gekenmerk.
Varsitybekerreeks nie oor borg se onttrekking ontwrig
Hoewel daar net ʼn raps meer as twee weke oor is voordat die Varsitybekerreeks op 29 Januarie afskop, sal die onttrekking van Steinhoff as sekondêre borg nie die reeks ontwrig nie.