’n Nuwe Varsitykrieket-kampioen is Saterdagaand op Senwespark in Potchefstroom gekroon.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Varsitykrieket"
Varsity-krieket: dit gaan sesse reën
Die derde Varsity-kriekettoernooi begin Maandag in Potchefstroom, met die verdedigende kampioen, die Universiteit van Pretoria (Tuks), wat daarna sal mik om ’n derde opeenvolgende jaar die kroon te dra.