Die manne is nie die skouponies van rugby nie en van hulle, soos Jannie du Plessis, het in 70 toetse en 149 Superrugbywedstryde nog nie ʼn drie gedruk nie. Hulle is die ysters van rugby, die ankers van die skrum.
Lees meerDie manne is nie die skouponies van rugby nie en van hulle, soos Jannie du Plessis, het in 70 toetse en 149 Superrugbywedstryde nog nie ʼn drie gedruk nie. Hulle is die ysters van rugby, die ankers van die skrum.
Lees meer