Wiskunde is die een vak wat in die slag bly wanneer kinders hul nuuskierigheid verloor. Soos kinders ouer word, word hul outonomie oor hul eie ontdekkingsreise weggeneem deur ouers wat die dinkwerk vir hulle doen. Alles in die gejaag na goeie punte. Hier is vyf wenke hoe ouers hul kinders met wiskunde kan help:
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "VAW"
Gestandaardiseerde wiskunde-eksamen skop af
Dubbeld soveel skole lê vanjaar die VAW se gestandardiseerde Wiskunde-eksamen af.
Vindingryke vraestel toets leerders se vermoë om probleme op te los
Matrikulante het Maandag hulle tweede wiskunde-vraestel geskryf en hulle vermoë om probleme op te los is behoorlik getoets.
7 maniere om suksesvol te wees in die wiskunde-eksamen
Hier is ‘n paar wenke wat leerders kan help met die voorbereiding vir hulle wiskunde-eksamens:
SA skole kan meeding met beste ter wêreld
Suid-Afrika neem sedert 1992 deel aan die IWO en kon reeds in die derde jaar daarin slaag om ons eerste brons medalje te verower. Tydens die 28 jaar wat ons deelneem aan die IWO het ons in totaal 56 medaljes ontvang.
Matrieks krap kop oor tweede wiskundevraestel
Matrikulante se tweede wiskundevraestel was moeilik en het selfs ’n paar foute en swak vertaalwerk bevat wat leerlinge kon verwar en selfs onnodige punte kan kos.
Gee jou kind vlerke in sy moedertaal
Wil jy werklik jou kinders vlerke gee om sukses te behaal? Gee jou kind sy moedertaal!
Waldo oor wiskunde: Taalvaardighede en somme
Waldo pleit dat ons eerder deure vir ons kinders sal oopmaak sodat hul horisonne kan verbreed en hulle hul kritiese denke ontwikkel. Waldo en die wêreld glo lees is die sleutel!
Waldo oor wiskunde: Moet ons dalk weer dink oor huiswerk?
Waldo sal nie kan sê hoe huiswerk in die toekoms hanteer gaan word nie maar, hy sluit af met die volgende: “Dankie aan elke onderwyser wat huiswerk sinvol gebruik om ons kinders se ingesteldheid te verander oor die vak en wat ons kinders verryk daardeur.”
Waldo oor wiskunde: Maak of jy mal is en vat alles
Om saam te vat: Leer is ’n proses waarby verskeie rolspelers betrokke is. Ons kinders kyk op na hul ouers en onderwysers om die voorlopers te wees om vrae te vra, minder te praat en meer te doen en ontdek.
Waldo oor wiskunde: Wie het wiskunde gemaak?
Wat ek graag vandag vir al die Waldo’s wil sê, is wiskunde is ’n “taal” wat ons praat om verskynsels en probleme mee te definieer en op te los. Wiskunde, soos enige taal, moet so veel as moontlik gepraat, geskreeu en gesing word. Wiskunde is net soos Afrikaans, Grieks en Spaans taai om aan te leer en nog moeiliker om te bemeester.