V-Tech kan ook alternatiewe bied wanneer rakmedisyne in die apteke uit voorraad raak, of wanneer ʼn boer verskillende konsentrasies van ʼn bepaalde medisyne soek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "veearts"
Luister: Beste praktyke vir jou bejaarde brakkie
In dié podsending gesels dr. Jacqueline Hooton van die Pierre van Ryneveld-dierekliniek onder meer oor die versorging, mediese versekering en aanneming van bejaarde vierpotiges.