Die trop diere is vermoedelik in die omgewing van Reitz gesteel en die brandmerk is onduidelik.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "veediefstal"
Plaaspatrollie stuit diefstal van duisende rande se vee
Die drie mans was Vrydag in die vroeë oggendure besig om ʼn trop skape aan te jaag toe patrollielede op hulle afgekom het.
Twee op Hertzogville vas oor skaapkarkasse
Die 19 merino-skape, almal met duidelike brandmerke van die Vrystaatse boer, is by ʼn huis in die Malebogo-township aangetref.
Tronkstraf vir plaasbestuurder wat vee steel
Arno Kotze het maande lank verdwyn nadat hy vroeg vanjaar op borgtog vrygelaat is.
Bray-boer wil ander slagoffers help
“Ek wens ek kon na elke ou toe ry en hom ʼn handdruk gee en vir hom sê ek waardeer dit baie.”
Span gaan vergiftiging van vee in Bray ondersoek
Verder samel Saai tans geld in om Ockert Goosen te help om weer op die been te kom en sy bedrywighede op die plaas voort te sit, aangesien hy nou ʼn reuseverlies aan inkomste ly.
Noordwes-sindikaat pers boere glo af; vergiftig vee
Die afgelope naweek is hierdie skrikbewind op die spits gedryf toe 33 van ʼn boer se beeste vergiftig is nadat hy die vermeende sindikaatleier gebel het en gevra het om op te hou om sy beeste te steel.
Koelkop boer fnuik veediewe
“Daar was die afgelope tyd verskeie veediefstalpogings in die gebied, so ek moes dadelik optree,” sê Frans de Bruyn van Fochville.
Drie vas ná moord op skaapwagter
Byna 100 skape is tydens die voorval gesteel.
Oudparlementslid tronk toe vir veediefstal
Dit sou later in die hof uitkom dat Veronica Mapule Mafolo destyds by die boer gepleit het om nie aanklagte teen haar aanhangig te maak nie, aangesien dit haar reputasie as parlementslid sou beskadig.
Drie vas wat glo krokodil steel
Die krokodil was onder boomtakke versteek.
16 gesteelde skape agter in minibussie
Die beamptes het snuf in die neus gekry en die bussie met sy verdonkerde vensters deursoek.
Borgtog vir veespekulante
Die sewe verdagtes is vandeesweek tot gemeenskapslede se skok in boeie geslaan nadat 42 stuks vee van ongeveer R500 000 teruggevind is.
Polisie slaan toe op vermeende skaapdiewe
Meer as 40 skape en 16 bokke wat vermoedelik op plase gebuit is, is in die afgelope paar dae teruggevind.
Gesteelde arabierperde teruggevind
Die eienaar van die perde het die diere Dinsdag laatmiddag vir die nag in hul stal toegesluit. Die perde was egter nie daar toe sy die volgende oggend by die stal kom nie.
Plaasbestuurder aangehou, skape gesteel
Dit is die soveelste keer vanjaar dat diewe boer Francois Malan se vee buit en hy sê boere is moedeloos.
‘Minder’ sake, maar heelwat meer vee dalk gesteel
TLU SA sê die syfers kan dui op groter sindikaatbedrywighede en moet gevaarligte laat flikker.
Veediefstal buite beheer
“Veediefstal is buite beheer weens die onvermoë van die polisie om veediefstalsake op te los.”
Veediefstal het boere op hul knieë
Boere in die Vrystaat steier onder die enorme verliese wat voorvalle van veediefstal veroorsaak.
Polisiehond help gesteelde skape uitsnuffel
Van Januarie tot Desember verlede jaar is meer as 1 080 stuks vee ter waarde van R6 miljoen in Brandfort gesteel. In 24 van die 53 sake is 10 tot 79 stuks vee op een slag op plase gesteel.