Die boer het vroeg Vrydagoggend gesien hoe diewe die hek van sy skaapkraal oopdwing.
Alles vir die sleutelwoord "veediefstal"
11 koeie op plaas geslag
Die eienaar van die koeie het die polisie ontbied toe hy van sy kudde nie kon opspoor nie.
4 vas wat glo skape in Oos-Kaap steel
Die diere se pote is vasgebind waarna hulle agterin die verdagtes se bakkie geprop is.
Skape in Vrystaat geslag: ‘Patrollies absoluut noodsaaklik’
“Dit raak erger omdat daar minder oë is.”
‘Veediewe’ het skape in kattebak gestop
Twee van vyf vermeende veediewe, tussen 33 en 43 jaar oud, is Woensdagoggend vroeg in Jouberton naby Klerksdorp in Noordwes in hegtenis geneem.
Veediewe swaar gestraf
“Veediefstal is ʼn groot probleem in dié provinsie.”
Grensboere voer opdraande stryd
‘My plaas word onteien… deur Lesotho.’
Polisie reageer vinnig oor gesteelde skape
Die polisie in die Vrystaat het vinnig reageer toe ʼn boer, Louis Oosthuizen, aangemeld het sy skape word vermis ná die kraal se heining geknip is.
Boere trek ‘skaapdiewe’ vas ná jaagtog
Die skaapdiewe se motor het tydens die jaagtog aan die brand geslaan nadat die onderstel ingegee het.
Twee vra borgtog ná veediefstal
Adriaan Human (51) en George Ketshabang (51) is verlede week in hegtenis geneem in verband met die diefstal van 25 beeste op ʼn plaas ongeveer 20 km vanaf Biesiesvlei.
‘Prokureur’, 11 ander vas oor veediefstal
Die polisie in Mpumalanga het ʼn 32-jarige man, wat glo ʼn prokureur is, asook 11 ander verdagtes in hegtenis geneem vir die besit van vermoedelik gesteelde vee.
Nuwe vennootskap om landelike veiligheid op te skerp
Landbouverwante misdaad kos dié bedryf jaarliks sowat R7,7 miljard.
Boer 30 skape kwyt ná veediewe toeslaan
ʼn Buurman het die gru-ontdekking langs ʼn pad in die distrik gemaak en die boer in kennis gestel.
Ses vermeende veediewe op Colesberg aangehou
Toe hy Maandag omstreeks 08:30 terugkeer, het hy gesien hoedat van die skape op die plaas met toue vasgebind was en 11 reeds gevrek het.
Beeste se baas gesoek ná diefstal
Die twee verdagtes kon nie na wense verduidelik waar hulle aan die beeste gekom het nie.
Noordwes-polisie behaal sukses teen veediewe
Dié vier is Woensdag aangekeer nadat die polisie inligting oor vermoedelik gesteelde vee opgevolg het en later talle huise in die woonbuurt Boitumelong by Bloemhof deursoek het.
Vier in hof oor veediefstal in Vrystaat
Die polisie het nadat hulle die wenk ontvang het by dié huis gaan aanklop waar hulle op 11 skaapkarkasse afgekom het.
Veediefstal-statistiek skok: Kenners gee raad
Die jongste statistieke rakende veediefstal is onlangs bekendgemaak en dit is skokkend. Kenners gee raad.
Drie in hof oor gesteelde kalfies
Die verdagtes was glo vanaf Delareyville op pad na ʼn veiling wat elke Vrydag in Vryburg gehou word.
Twee met 14 gesteelde skape betrap
Die polisie het op die skape en die verdagtes se voertuig beslag gelê.