Skokkende beeldmateriaal wys hoe die vrou verbete op die vloer van die hysbak rondkruip terwyl sy die hond van haar probeer afkry.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "veghond"
Man sterf ná honde hom glo verskeur
Terwyl die polisie die toneel gefynkam het, het hulle ook inligting opgevolg oor ʼn vrou wat nie ver van die toneel af nie besig was om honde te was en is daarheen.
Veghond val seun (7) aan
ʼn Verbyganger het nooddienste ontbied nadat hy die sewejarige seun met ʼn ernstige wond op die sypaadjie sien lê het.
Pta-man verongeluk: Só lyk Max se herstelpad
Max is tans in die Onderstepoort-veaartsenykundige akademiese hospitaal nadat hy in die motor was waarin sy eienaar, DJ Ehlers, Maandag verongeluk het. Die familie probeer Max se lewe red omdat hy al is wat die gesin oor het van hul oorlede oudste kind.
Pta-man verongeluk: ‘Max is al wat ons van my broer het’
Die gesin van Pretoria is in rou gedompel nadat hul oudste seun Maandag op slag oorlede is en veg nou vir die lewe van sy hond, Max, wat “soos sy eie kind” was.
Twee veghonde in Kaapstad gered
Polisiebeamptes het twee veghonde wat in Mitchells Plain vir hondebakleiery gebruik is, gered en hul eienaars beboet.
Veghonde verskeur man in Germiston
ʼn Veiligheidswag van Laerskool Oosterkruin in Germiston aan die Oos-Rand is deur drie veghonde verskeur, het Beeld Maandag berig.
Veghond red seun van bye
‘n Amerikaanse veghond het moontlik ‘n agtjarige seun van Oregon in die VSA se lewe gered nadat ‘n swerm bye op hom en ‘n groep kinders toegesak het.
Vier beseer toe honde hulle aanval
Vier mense, insluitend ʼn koerantverspreider, is Woensdagmiddag beseer toe honde hulle in Heidelberg in Gauteng aangeval het.
Video: Veghond red dowe tiener van gewisse vlamdood
ʼn Veghond het ʼn 13-jarige tiener, wat wettig doof is, van Indianapolis in Indiana van ʼn gewisse vlamdood gered.
Vrou sterf ná veghonde haar aanval
ʼn Vrou is Donderdag in Baysville, Oos-Londen dood nadat veghonde haar aangeval het.
Bejaarde en vierjarige deur veghond aangeval
ʼn Bejaarde vrou en ʼn vierjarige seun is ernstig beseer nadat hulle Dinsdag omstreeks 17:00 in Pietermaritzburg deur ʼn veghond aangeval is.
Pyl-hond het glo ander geteister
Die hond wat Woensdagoggend in Randfontein met ‘n pyl geskiet is, was glo ‘n rondloperhond wat pluimvee, ander honde en selfs perde in die gebied geteister het.