Die Rooivleisprodusente-organisasie sê die huidige stand van sake is onhoudbaar.
Alles vir die sleutelwoord "veiling"
Strokiesprenteboek haal bykans R20 m. op veiling
Dié eksemplaar is vandag nog een van die reeks se bekendste strokiesprenteboeke.
Boere dreig met hofstappe oor veilingverbod
“Dis bitter onregverdig.”
Rekordbedrag vir ou paar tekkies betaal
ʼn Versamelaar het Dinsdag meer as R6 miljoen vir ʼn paar tekkies uit 1972 opgedok.
Veeveilings nou met klik van muis gedoen
“Hierdie veiling het geskiedenis gemaak in die manier hoe lewende hawe in ons land verhandel word.”
Dié Leonardo die duurste skildery nóg
ʼn Skildery van Leonardo da Vinci wat van die 1500’s dateer en Christus uitbeeld het vandeesweek die duurste kunswerk in menseheugenis geword.
Titanic-brief vir miljoene verkoop
“As alles goed gaan, sal ons Woensdagoggend in New York aankom,” lees ʼn deel van die brief.
Rekords spat by kunsveiling in Kaapstad
Rekords het gespat by ʼn veiling wat Maandag by die V&A Waterfront in Kaapstad gehou is.
De Kooning-skildery haal rekordbedrag op veiling
ʼn Skildery van die Nederlands-Amerikaanse kunstenaar Willem de Kooning, bekend vir sy abstrakte ekspressionistiese werke, is Dinsdag vir ʼn rekordbedrag op ʼn veiling in New York verkoop.
Video: Ferrari vir meer as R400 miljoen verkoop
ʼn Ferrari 250 GTO is Donderdagaand vir meer as $38 miljoen (meer as R400 miljoen) verkoop.
Telefoonbieër koop Kyalami
Die Kyalami-renbaan is Donderdag op ‘n veiling in Hyde Park, Johannesburg verkoop.
Kyalami vandag opgeveil
Die gelikwideerde Kyalami-renbaan kom Donderdag in Hyde Park, Johannesburg onder die hamer.
Byna R60 000 vir ‘n trossie druiwe
Paartjies by ʼn Japannese trouvenue gaan bederf word met druiwe wat bykans R60 000 per trossie kos.
R46 miljoen vir onopgemaakte bed
‘n Onopgemaakte bed het vir $4,3 miljoen (R46,9 miljoen) verkoop tydens ‘n kunsveiling by Christie’s in Londen.
Student veil haar maagdelikheid op
ʼn Amerikaanse mediese student wat haar maagdelikheid op die internet opveil, het nou ʼn foto van haarself uitgereik.
Laaste Titanic-brief haal rekordprys
Die laaste brief wat op die Titanic geskryf is, is Saterdag teen £119 000 (sowat R2.1 miljoen) op ʼn veiling verkoop.
Video: Beste Stradivarius ooit gaan opgeveil word
Die mees perfekte Stradivarius word later vanjaar in New York opgeveil. Luister gerus na ‘n uitvoering met dié viool in die video onderaan die berig.
Swartrenoster-jagpermit op ‘n veiling verkoop
ʼn Permit om ʼn bedreigde swartrenoster in Namibië te skiet, is Saterdag op ʼn veiling in Dallas, Amerika, verkoop.
R1.7 miljoen vir Diana se rok
ʼn Uitspattige balrok wat aan Prinses Diana behoort het, is vir £102 000 (sowat R1.7 miljoen) verkoop by ʼn veiling in Londen.
Elvis se ‘blue suede shoes’ word opgeveil
Elvis Presley se beroemde ‘blue suede shoes’ word Vrydag in Los Angeles opgeveil, en sal na verwagting $80 000 (sowat R800 000) haal.