Binne-in die enjin van ʼn selfaangedrewe stroper kom hitte, suurstof en brandstof byeen, wat dit ʼn ideale brandpunt maak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "veldbrand"
Suid-Vrystaat swig onder rekordgrootte brand
Die verslag dui aan dat ʼn totaal van 396 plaaseenhede gebrand het, waarvan 37 plase se oppervlakte 100% afgebrand het.
‘Miljoene vonke’; duisende vlug voor verwoestende brande in Australië
Nagenoeg 5 miljoen ha grond het afgebrand, minstens 19 mense is dood en meer as 1 400 huise verwoes.
Honderde koalas dalk dood in Australiese veldbrande
“As ons kyk na ʼn 50%-oorlewingskoers, is dit nagenoeg 350 koalas. Dit is absoluut verwoestend.”
Brandbestryders hou kop toe vlamme Franschhoek nader
Dit het Donderdagmiddag in ʼn stadium gelyk of die verwoestende brand weens die Suidoostewind na die dorpsgrense sou versprei.
Nog geen einde in sig vir Franschhoek-brand
“Die huidige doelwit is om te verhoed dat die brand na die vallei versprei.”
Foto’s en video: Veldbrand ‘buite beheer’ in Kaapse Wynlande
“Realisties gesproke is die prioriteit nou net om te verhoed dat die brand na die dorp of omliggende plase versprei.”
Naam bekend van vlieënier wat in heli-ongeluk sterf
Die polisie op die toneel moes reël dat die liggaam spoedig verwyder word aangesien ʼn brand die omgewing begin verswelg het waar die helikopter neergestort het.
Twee gesinne dakloos gelaat ná reusebrand
“Die toestande was verskriklik uitdagend weens die droë toestande en die sterk, wispelturige wind wat eers dié kant toe en dan daai kant toe waai.”
14 veldbrande in Kaapstad
Brandbestryders het Maandagmiddag gesukkel om 14 verskillende veldbrande onder beheer te bring in Kaapstad in die Wes-Kaap.
Vrou veilig ná Potch-veldbrand
‘n Vrou is ongedeerd nadat ʼn veldbrand haar in haar huis op ‘n plaas naby Potchefstroom in Noordwes vasgekeer het.
Kampeerders ontruim tydens veldbrand
Talle kampeerders moes vir rookinaseming behandel word ná ʼn veldbrand naby ʼn kampeerterrein in Parys in die Vrystaat uitgebreek het.
Bettysbaai-huise verwoes; talle ontruim weens wegholbrand
Talle inwoners van Bettysbaai in die Wes-Kaap moes Woensdagaand hul huise ontruim weens ʼn wegholveldbrand. Die brand is deur stormsterkte winde aangeblaas.
Hulp vir boere ná wegholveldbrande
Die Oos-Kaapse departement van landelike ontwikkeling het bekendgemaak dat hy noodverligting aan boere gaan bied wat deur die onlangse wegholvelbrande geraak is.
Veldbrande saai verwoesting in KZN
Weghol-veldbrande wat deur stormsterk winde aangehelp is, het die naweek minstens sewe lewens geëis en ʼn pad van verwoesting gesaai.
Video en Foto: Bosbrande bedreig Sydney
Twee woonhuise het na berig word reeds in die slag gebly terwyl bosbrnde dié Australiese metropool bedreig. Veral woongebiede aan die noordwestelike kant van die stad is in gevaar.
Foto’s: Groot skade vir boere ná veldbrande
Waarskuwing: Van die foto’s mag sensitiewe lesers ontstel.