Toe hy nie opgespoor kon word nie, is die owerheid in kennis gestel.
Alles vir die sleutelwoord "verdrink"
Seun (8) verdrink in riooldam
“Sy maats het huis toe gehardloop om hulp te ontbied.”
Opsigter verdrink by private woning
Die buurman het die man uit die swembad gehaal en mond-tot-mond-asemhaling op hom begin toepas.
Seun verdrink in Kaapse dam
Met hul aankoms het hulle begin soek na die seun, wat nie meer gesien kon word nie.
Lyk vermoedelik dié van vermiste student
Drawwers het op die liggaam afgekom en die polisie in kennis gestel.
Lafenis aan kus eindig tragies
Ten spyte van ʼn deeglike soektog ter see en al langs die kuslyn, is geen teken nog van die man gewaar nie
Man verdrink toe kano by Plett omslaan
Die een seun het in ʼn kritieke toestand in die hospitaal op Plettenbergbaai oornag, maar nadat sy toestand gestabiliseer het, is hy Sondagoggend na ʼn hospitaal in George oorgeplaas.
Gautengse vrou verdrink in KZN-see
ʼn Vrou van Gauteng, vermoedelik 49, het Sondag in die see by Margate verdrink nadat sy glo deur seestrome meegesleur is.
Kind (5) verdrink in huis se swembad
“Volgens berigte op die toneel is die vyfjarige deur familielede in die swembad aangetref.”
Weldoener waag lewe om man te red
“ʼn Mens dink nie daaraan dat jy nou heldhaftig gaan wees nie. Wanneer jy iemand om hulp hoor skree is dit maar instink wat inskop. Dán dink jy aan niks anders as om die ander persoon te probeer help nie.”
Broers daag mekaar uit voor een verdrink
Die polisie het bevestig dat ʼn ondersoek van stapel gestuur is.
Man verdrink in see by Morgansbaai
Die eienaar van die Morgansbaai-hotel het die slagoffer met sy gesig na onder sowat 100 m van die kuslyn af in die see sien dryf.
Kleuter (5) sterf by gewilde Plett-hotel
Die kleuter is na ʼn nabygeleë hospitaal gehaas, maar die dokters kon nie daarin slaag om hom weer by te bring nie. Hy is dood verklaar.
Nóg twee jong seuns sterf saam
Twee jong seuns, glo 12 en 13 jaar oud, is Vrydag saam dood.
Dogtertjie (2) sterf; sussie kritiek in hospitaal
Die tweejarige dogtertjie is kort ná haar aankoms by die hospitaal dood. Haar vyfjarige sussie is steeds kritiek in die hospitaal.
Tiener spoel dae ná verdrinking op strand uit
Die seun se liggaam is deur familie uitgeken.
Seun (13) se liggaam op strand gevind
“Sy liggaam is deur ʼn plaaslike huiseienaar op die strand gewaar.”
Foto’s: Twee verdrink tydens ritueel
Drie mense het glo in die water in die moeilikheid geraak, maar een van hulle kon gered word.
Baba verdrink by ouerhuis; nooddienste rig waarskuwing
Nadat ʼn 16 maande oue baba Sondag in ʼn swembad by haar ouerhuis in Randburg verdrink het, het Netcare nou ʼn waarskuwing aan ouers gerig.
Man verdrink in riviermond
Die 39-jarige man was glo op ʼn “kerkuitstappie” ten tyde van die voorval.