“Die skool het nooit ʼn opname van leerders gedoen vóór hulle na die kamp vertrek het nie.”
Alles vir die sleutelwoord "verdrinking"
Man verdrink in see aan Noordkus
Vier volwasse mans het na bewering gesukkel om uit te swem.
Nog ʼn leerder verdrink by skool
Hierdie is ʼn baie slegte week vir die onderwysdepartement.
Parktown-tragedie: ‘Seun kon nie wag om te gaan kamp’
Die seun wat dood is tydens ʼn skoolkamp, was saggeaard en wou ná skool regte gaan studeer.
Liggaam in rivier gevind
Die man was ʼn hele ruk reeds dood.
Tiener verdrink, nog twee vermis in see by PE
In dié stadium lyk dit of ʼn omstander probeer help het, maar toe self in die moeilikheid beland het.
Seun (10) verdrink in spruit
Die seun se liggaam is vanoggend gevind nadat hy Saterdag onder die water in ’n spruit verdwyn het.
Man verdrink toe hy vrou te hulp wou snel
Die vrou kon daarin slaag om na ’n klip te gryp en aan dié klip te klou.
Kleuter se lewelose liggaam in strandmeer gekry
Die kind se dood is een van talle verdrinkings wat die afgelope Kersvakansie aangemeld is. Verskeie van die slagoffers was jong kinders.
Peuter verdrink byna in swembad
Die kind het nie behoorlik asemgehaal nie.
Jong man sterf by Salt Rock-strand
Mikroligte vliegtuie is ook ingespan om na die seun te help soek.
Meisie verdrink op Nuwejaarsdag
Paramedici het vir 45 minute probeer om die kind by te bring.
Kleuter herstel ná hy in swembad beland: ‘Absolute wonderwerk’
“Dinge het in oogwink vir ons gedraai.”
Nóg ʼn verdrinking oor die Kersvakansie
Arrive Alive het ʼn paar wenke verskaf om verdrinkings tydens die Desembervakansie te verhoed.
Kleuter in waakeenheid ná hy byna verdrink
“Die volgende oomblik hoor ons die tuinier skree en toe gil my ma: ‘Waar is Cianu?’”
7-jarige seuntjie verdrink in KZN
Die kind is op die toneel dood verklaar.
Jong man verdrink by klubhuisswembad
Hulle kon hom nie vind nie, omdat daar geen ligte was nie.
Tienermeisie steeds kritiek ná sy byna verdrink
Hulle kon daarin slaag om ʼn polsslag te herwin en die meisie is in ʼn kritieke toestand met ʼn lugambulans na ʼn hospitaal geneem.
Twee verdrink byna toe een die ander wou help
Die man het by ʼn 17-jarige meisie in die water uitgekom toe hy self in die moeilikheid beland het.
11-jarige steeds vermis wat by riviermond in water verdwyn
Die soektog is Sondagoggend voortgesit, dié keer ook met die hulp van die polisie se honde-eenheid en lugvleuel.