“Een van die vroue het gepoog om te vlug en in die rivier ingehardloop.”
Alles vir die sleutelwoord "verdrinking"
Vermiste seun se liggaam gevind
“Sy liggaam het sowat twee km noord van Zinkwasi-strand uitgespoel,” het nooddienste gesê.
Man storm see in toe branders dokter van rotse af slaan
“Ek het hom vasgehou tot die NSRI daar aangekom het. Ek het vir so 30 minute daar in die see by hom gewag.”
4-jarige verdrink in stormwaterdrein
“Die meisie is meters ver van die toneel in ʼn klein stroompie aangetref.”
Talle noodgevalle, sterftes op Nuwejaarsdag
ʼn Baba van net tien weke oud het gesterf nadat haar ma haar glo in die sand op die strand aangetref het.
Man in sy 50’s verdrink by huis
’n Volwasse man in sy 50’s het Maandagoggend by ’n huis in Reservoir Hills in Durban verdrink.
Tienermeisie verdrink, man vermis by St. Lucia
ʼn Tienermeisie het verdrink en ’n man word vermis nadat hy vermoedelik ook verdrink het in twee afsonderlike gevalle by die St. Lucia-strand noord van Richardsbaai in KwaZulu-Natal.
Seun (1) vier verjaardag in hospitaal ná hy byna in vuil swembad verdrink
Chantel het dadelik begin soek en om die huis geloop waarna sy Damon onderstebo in die swembad aangetref het.
Man keer nie terug ná hy swem in dam
Die man en sy vriende was glo saam by die dam toe hy besluit het om te gaan swem.
Seun (8) verdrink in KZN-strandmeer
ʼn 8-Jarige seun het verdrink toe hy en twee ander seuns in ʼn strandmeer by Southbroom-strand in KwaZulu-Natal geswem het.
Seuntjie (3) verdrink amper by ouerhuis
Hulle het hom bewegingloos in die swembad aangetref.
SA student verdrink in Mosambiek
“Dit moet bitter wees vir ʼn ouer om die smart te ervaar soos met die verlies van ʼn kind.”
Jong man verdrink in KZN-swembad
“Die mense wat die man gekry het, het hom op die bodem van die swembad aangetref en sy liggaam uit die swembad gehaal.”
Bejaarde verdrink in swembad
Hulle het die man aangetref waar hy met sy gesig na onder in die water gelê het.
Man verdrink in see
ʼn Man, in sy 30’s, is dood nadat hy in die see by Virginia-strand, noord van uShaka Marine World in Durban, verdrink het.
Seun verdrink in swembad
ʼn Driejarige seuntjie het Dinsdagaand in ʼn swembad by ʼn huis in Vanderbijlpark verdrink.
Man verdrink glo in Hartbeespoortdam
Die soektog na ʼn man wat vermoedelik in die Hartbeespoortdam verdrink het, duur voort.
Tiener se lyk by KZN-strand gevind
Polisieduikers het Maandag die liggaam van ʼn 15-jarige tiener in ’n strandmeer naby Isipingo in Durban gevind.
Man verdrink in see by Mosselbaai
ʼn 49-jarige man het Woensdagoggend by die Dias-strand in Mosselbaai in die see verdrink.
Twee maatjies verdrink in dam
Twee seuns, onderskeidelik ses en agt jaar oud, het Woensdag in ʼn klein dam in Limpopo verdrink.