Drie mense is dood en nege beseer in twee afsonderlike ongelukke in Vereeniging.
Alles vir die sleutelwoord "Vereeniging"
30 000 wapens vernietig
Dié wapens is óf deur die polisie in beslag geneem óf aan die polisie oorhandig.
2 sterf toe Rooimiere besetters verwyder
Die munisipaliteit het ʼn hofbevel bekom om die grondbesetters van “onbewoonbare” grond te verwyder nadat al meer besetters strukture op dié grond opgerig het.
Vrou skiet man by verkeerslig dood
Die man het glo sy hand by die motorruit ingesteek en probeer om die vrou se bejaarde ma te verwurg.
Nog ʼn verdagte vas oor sakeman se lyk in rivier
ʼn Tweede verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op die sakeman Eric Lyell (68) wie se liggaam in die Vaalrivier gevind is.
Brand lê ANC-kantoor in Vaaldriehoek in puin
“Dis ʼn lafhartige daad deur mense wat geweld en dreigemente wil gebruik om die ANC se werk in die streek te ondermyn.”
Verdagte vas ná sakeman se lyk in rivier gevind is
Die verdagte se ouma het jare lank by Lyell-hulle gewoon en die drie kinders help grootmaak.
‘Groot bespiegeling’ ná sakeman se lyk in rivier gevind word
“Hy was ʼn fenomenale sakeman en ʼn fenomenale prokureur met wie ʼn mens nie gemors het nie.”
Man wat meisie en pa uit vloedwater red as held geprys
“Sy het vir my gesê sy het nie veel om my aan te bied nie, maar het my genooi om by hulle te kom eet sodat sy my behoorlik kan bedank.”
Strop trek nouer om Cross-aanvallers se nek
Nog twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die plaasaanval op Peter-Murray (48) en Megan Cross (31) in die Matjiesfontein-omgewing in Limpopo op 25 September.
Aanklag van moord geëis ná 2 in gru-botsing sterf
ʼn Video van die oomblikke voor die ongeluk waartydens die twee passasiers die bestuurder van die motor aanpor op nóg vinniger te ry, is intussen op sosiale media rondgestuur.
Twee sterf ná motor teen boom bots
Nooddienste is na die toneel ontbied waar die liggaam van ’n man buite die wrak van ’n motor aangetref is.
Nog ʼn meevaller vir pasgetroude motorwagte
“Hulle sê albei vir my daar is ʼn groot verandering in hulle menswees – en ek kan dit sien ook.”
Man met vals bom laat vaar borgtog
ʼn Man wat in hegtenis geneem is in verband met ʼn toestel wat soos ʼn bom gelyk het, het Donderdag sy borgtog-aansoek laat vaar. Die bom is vroeër vandeesmaand by die Taqwa-moskee in Vereeniging, Gauteng, geplant.
Ma se toestand nog ‘onveranderd’ ná botsing waarin baba sterf
Sy het ’n geheuespan van slegs vyf tot tien minute.
Foto’s: Gemeenskap help motorwagte met hul droomtroudag
“Die dankbaarheid wat uit dié twee mense kom kan amper nie in woorde beskryf word nie.”
Jong sportster-pa sterf in fratsongeluk
“Ons vind berusting daarin dat hy gesterf het tydens iets wat hy die meeste geniet het om te doen.”
Baba sterf in botsing; ma se herstelpad nog duister
“Mamma wens ek kon jou net een keer bietjie langer en bietjie stywer vashou. Dankie vir die tyd wat jy myne was.”
Ma weet maand ná botsing steeds nie van baba se dood
“Ons as familie het besluit dit is God se manier om haar nou te beskerm. Wanneer haar liggaam weer reg is om die skok te hanteer, sal God intree.”
Motoris sak inmekaar ná hy langs pad stilhou
Die man het glo siek gevoel voordat hy langs die pad stilgehou het en inmekaar gesak het. Hy is deur omstanders te hulp gesnel.