Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd dat senior beamptes by staatsdepartemente bedank sonder om ooit vir hul optrede verantwoording te doen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "vereniging van staatsamptenare"
Vakbond glo aanval by tronk kon voorkom word
Die Vereniging van Staatsamptenare het woedend gereageer ná die dood van ʼn vrouebewaarder tydens ʼn gyselaarsdrama by die Goedemoed-gevangenis in die Vrystaat. Die PSA het die skuld vir Nomsa Joyce Stuurman se dood op die departement van korrektiewe dienste gepak. Die vakbond beweer daar is ʼn personeeltekort by dié gevangenis.
Kan die regering vakbonde in die staatsdiens vasvat?
Dlodlo het aan haar kabinetskollegas geskryf en gevra dat hulle by die riglyne van die ministeriële handboek hou. Dlodlo het ook te kenne gegee dat sommige regeringsdepartemente net opgeblaas is.