Familielede van voormalige president Nelson Mandela en hoofde van die Abathembu koninklike gesin het Dinsdagoggend by sy huis in Qunu in die Oos-Kaap vergader.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "vergadering"
Pretoria se naamsverandering bespreek
Openbare vergaderings vind die naweek plaas om Pretoria se naamsverandering te bespreek.