“Ek kan onthou hoe duisende paar oë na hierdie poedelnakende wit man gestaar het. Dit is skrikwekkend. Nee, dit is eintlik erger.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "vergifnis"
Verhaal van vergifnis in 558 dae
Vergifnis spreek hard en herhaaldelik uit die boek. Aan die woord is Yolande Korkie, weduwee van die Suid-Afrikaner Pierre Korkie, wat 558 dae deur Al-Kaïda in Jemen aangehou en in Desember 2014 vermoor is tydens ʼn ontsettingsoperasie deur die Amerikaanse Seals, klaarblyklik op dieselfde dag as wat hy vrygelaat sou word.
Gedagte vir die dag: Dankbaar vir vergifnis
Rusteloos het die koning deur sy boeke geblaai. Hy kon nie slaap nie en het daarom besluit om vas te stel wie van sy onderdane…
Gedagte vir die dag: Wanneer jy nie haastig is om te vergewe nie
Lukas 6:27 – “Jy moet jou vyande liefhê en bid vir die wat jou vervolg.” Die wêreld is nie altyd ʼn mooi plek om in te…
Gedagte vir die dag: Jesus vergewe jou sonde
Psalm 103:12- So ver as wat die verste punte van die heelal van mekaar af is, so ver, en nog verder, vat Hy ons sondes…
Gedagte vir die dag: Die Here vergewe en maak jou gesond
Psalm 103:3 – Dit is Hy wat my vergewe as ek verkeerde dinge doen. Hy maak my gesond. Sonder verwoes. Kant en klaar. Dis hoe…
‘Bekeerde’ dief vra om verskoning
‘n Man wat jare lank bier uit ‘n paartjie se yskas in hul erf gesteel het, het nou in ‘n briefie om verskoning gevra en sewe $20-note (sowat R180) vir hulle gelos.