Die Gautengse departement van arbeid ondersoek die dood van ʼn werker by Rheinmetall Denel Munition in Boksburg aan die Oos-Rand.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "vergruis"
Drie sterf ná glas op hulle val
Die polisie en paramedici was Woensdag ure lank op ʼn toneel in Ormonde, Johannesburg, nadat verpakte glas op drie mans geval en hulle vergruis het.