Bennie en Mila Fourie gesels met Maroela Media oor hulle ervaring van die huwelik, grootste aanpassings as pasgetroudes, raad aan enkellopendes en hoe dit is om in dieselfde bedryf te werk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "verhoudings"
Luister: Gesprekreeks vat kwessies in verhoudings vas
Maroela Media bied jou ’n opsomming oor al die episodes in ons onlangse podsendingreeks oor verhoudings.
Luister: Wat is huweliksberading en waarom is dit nodig?
Die ingewikkelde dog bevredigende pad van ’n verhouding wat tussen twee individue gesmee word, is een wat ʼn mens ure lank aan die praat kan hou.