Die Gautengse verkeersdepartement het motoriste versoek om waaksaam te wees aangesien swaar verkeer teen Sondag op die provinsie se hoofweë verwag word.
Alles vir die sleutelwoord "verkeer"
Video: Verkeersknoop? Binne ʼn japtrap ʼn nuwe baan
Versperringverskuiwingmasjiene, wat ook as “ritssluiter-masjiene” bekend staan, is swaar voertuie wat die betonversperrings op snelweë tussen bane kan verskuif.
Foto: JHB-skietery bring M1 tot ʼn stilstand
ʼn Skermutseling tussen taxi-passasiers en die polisie op die M1-snelweg in Johannesburg het verkeer in die gebied Dinsdag so te sê tot ʼn stilstand gebring.
Sanral ontken Aarto het misluk
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) het Woensdag gesê die DA se bewering dat die Aarto-stelsel misluk het, is misleidend.
Gautengse hoofweë kom dalk Vrydag tot ʼn stilstand
Die vakbondfederasie Cosatu dreig om Vrydag verskeie hoofweë in Gauteng tot ʼn stilstand te bring om teen die provinsie se voorgestelde e-tolstelsel te betoog.
Betoging op Kaapstad-snelweg
Meer as 70 mense het Donderdag tydens ‘n diensleweringsbetoging binnebande op die N2-snelweg in Kaapstad gebrand en motors met klippe bestook.
Paaie stiller oor Paastyd
Die paaie, insluitend een van die besigste paaie tussen Gauteng en Limpopo, is glo nie so besig oor die Paasnaweek as wat vroeër verwag is nie.
Babatjie hou verkeer op
Die verkeer by die Buccleuch-wisselaar is Donderdagoggend vir ʼn ander rede vertraag… ʼn pienkvoetjie wat besluit het dit is tyd om die wêreld in te kom.