“Die motoris het glo aan hulle verduidelik dat hy nie geld het nie en daar is aan hom gesê dat hy nooit weer sy rybewys sal sien nie tensy hy daarvoor betaal.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "verkeersbeamptes"
Drie verkeersbeamptes tronk toe vir korrupsie
Dit volg nadat verskeie gevalle van omkopery aan die lig gekom het.
Polisie maan motoriste: Wees gewaarsku
ʼn Waarskuwing is Woensdag aan motoriste landwyd uitgereik.
Verkeersbeamptes vrygespreek ná hulle boetes verlaag
Twee verkeersbeamptes van Lydenburg wat motoriste se verkeersboetes verlaag het, is op bedrogaanklagte vrygespreek, het Beeld Maandag berig.
Vier verkeersbeamptes vas na jaagtog
Vier verkeersbeamptes is in Eldorado Park, in die suide van Johannesburg, in hegtenis geneem op aanklag van roof, afpersing en diefstal.
Gauteng-verkeersbeamptes geskiet
Twee verkeersbeamptes is Donderdagaand in Heidelberg, Gauteng, geskiet en gewond terwyl hulle aan diens was.
Voornemende Wes-Kaapse verkeersbeamptes bedrieg
Die Wes-Kaapse regering het ’n klag van bedrog by die Suid-Afrikaanse Polisiediens gelê nadat hy te hore gekom het dat ’n personeelwerwingsagentskap talle mense, onder valse voorwendsels, as voornemende verkeersbeamptes “werf” en boonop geld daarvoor vra.
Man glo erg aangerand deur verkeersbeamptes
Deon Coetzer (52), ʼn inwoner van Middelburg in Mpumalanga, is glo erg aangerand deur ʼn groep verkeersbeamptes waarna hy vyf ure in ʼn polisiesel moes deurbring.