Die afgelope plaaslike verkiesings was een van die moeilikste verkiesings nog vir die ANC en die lae kiesersopkoms in plekke waar die party gewoonlik goed vaar, is ʼn duidelike ondubbelsinnige boodskap van die kiesers af.
Alles vir die sleutelwoord "verkiesing 2021"
Meeste kiesers toe tevrede met verkiesing – opname
Daar heers nietemin kommer oor die lae opkoms van kiesers tydens stemdag Maandag.
Onafhanklikes nou ‘groter’ as politieke partye
Nagenoeg 450 000 stemme is landwyd vir onafhanklike kandidate uitgebring en plaas hulle in hierdie stadium nasionaal in die vyfde plek.
ANC kry dalk grootste loesing nóg
Die ANC het skynbaar sy lot aanvaar en die skuld vir die swak vertoning op die Covid-19-pandemie, apatie en beurtkrag wat Eskom ingestel het, gepak.
Slegs 58% van stemme al getel
Só vorder die Onafhanklike Verkiesingskommissie met sy stemtellery per provinsie:
DA wen KZN-munisipaliteit
Die Demokratiese Alliansie het vir die eerste keer die meeste stemme verwerf in ʼn munisipaliteit in KwaZulu-Natal.
OVK vorder fluks met tellery
Só vorder die verskillende provinsies vir die 2021- munisipale verkiesings.
Kiesuitslae Donderdag verwag
Die Noord-Kaap is in die stadium voor met 74% van stemme wat reeds getel is.
Vol stemboks in Mpumalanga gegryp
Verskeie stempunte in dié provinsie is ook Maandag ontwrig deur allerlei onluste.
Kommer oor aanvalle op media
Woedende inwoners het die drie SAUK-verslaggewers uit ʼn gebied in Tsabeng, Limpopo, verjaag.
Drie by stempunt doodgeskiet
“Die verdagtes het glo in ʼn motor sonder nommerplaat by die stempunt rondgehang.”
Zille: ‘Ek het nie stemme gewerf’
Helen Zille, voorsitter van die DA se federale raad, het ‘n verduideliking gegee vir Maandag se voorval waar sy glo hardhandig deur ‘n polisiebeampte uit ‘n stemlokaal verwyder is en wat op video vasgelê is.
Net 30% stem tot dusver
Teen 17:00 het meer as 8 miljoen mense gestem.
Video: Zille lê aanrandingsklag teen polisiebeampte
Zille is glo hardhandig deur ʼn polisiebeampte van die perseel verwyder.
Newzroom veroordeel polisieoptrede by stemlokaal
“Die joernalis het geen wet verbreek deur in die stemlokaal te wees nie en sy mediavryheid is geskend.”
Uitdagings ten spyt ‘verloop stemmery glad’
In sommige gevalle was kiesers só gefrustreerd dat hulle omgedraai het sonder om hul stem uit te bring.
Regstreeks: 2021 Munisipale verkiesing
Maroela Media sal gereeld die jongste verkiesingsnuus en ‑uitslae hier beskikbaar maak. Onthou om die bladsy gereeld te herlaai om die jongste nuus te sien.
DA bekommerd oor gure weer op stemdag
“Indien kiesers vandag wegbly van die stembus, sal hulle vir die volgende vyf jaar met die gevolge van hul besluit moet saamleef.”
Enkele verkiesingsvoorvalle reeds aangemeld
Die minister van polisie sê egter beamptes is gereed om tydens enige gebeurlikheid in te gryp om ʼn vrye en regverdige verkiesing te verseker.
OVK gereed vir stemdag
Sowat 26,2 miljoen kiesers is geregistreer om te stem.