Dit lyk ook of ’n kommerwekkende aantal Johannesburgers in November van die stembus gaan wegbly.
Alles vir die sleutelwoord "verkiesing 2021"
Bekendstelling van EFF-verkiesingsmanifes ‘onwettig’
Die DA meen die EFF se optrede het die party moontlik blootgestel aan deregistrasie as ʼn politieke party.
EFF maak reusebeloftes voor plaaslike verkiesing
Die rooi barette se leier, Julius Malema, beloof in die EFF se verkiesingsmanifes onder andere gratis onderwys, gesondheidsorg en behuising, die toekenning van kontrakte aan jong mense, asook die verskaffing van warm, lopende water vir elke Suid-Afrikaner.
Verkiesingsmanifes: ‘Ons kry dinge gedoen,’ sê DA
“Die kontras tussen hierdie DA-munisipaliteite en dié wat deur die ANC bestuur word, is verbysterend. Hierdie kontras is so onmiskenbaar dat jy op sommige plekke letterlik die DA-verskil in die pad onder jou voete kan sien as jy die grens oorsteek.”
VF Plus-kandidaat vir Kaap is eks-ANC-boetie
Max is ’n vertroueling van die minister van polisie, genl. Bheki Cele, en het tot onlangs as Cele se spesiale adviseur gedien.
Meeste kiesers registreer in KZN
Die meeste kiesers wat vir die eerste keer geregistreer het, is tussen 16 en 29 jaar oud.
Partye mág nog kandidate registreer – hof
Die DA glo steeds die ANC het onregmatig voordeel getrek uit die OVK se besluit om die registrasie van kandidate vir die verkiesing te heropen.
Vrae oor EFF se befondsing
Die party bestee ooglopend baie aan sy verkiesingsveldtog en ander partye wonder nou waar dié geld vandaan kom.
Nege registrasiepunte bly gesluit weens protesoptrede
Suid-Afrikaners sal Maandag nog op die OVK se aanlyn portaal kan registreer.
‘Ons gaan nie ANC stem,’ sê inwoners van Soweto
“Waar was die ANC die afgelope drie jaar toe ons nie elektrisiteit gehad het nie?”
Tegniese probleme by registrasiesentrums opgelos
Suid-Afrikaners kan hierdie naweek registreer vir die munisipale verkiesing wat op 1 November plaasvind.
Jou stem in verkiesings weeg swaarder as wat jy dink
Ipsos se eie navorsing wys etlike redes uit hoekom mense nie in die komende verkiesing wil stem nie. Dit wissel van ’n gebrek aan belangstelling in plaaslike verkiesings tot armoede en werkloosheid.
Matriekeksamen begin vroeër weens verkiesing
Die raad van onderwysministers het ʼn spesiale vergadering gehou waartydens die besluit geneem is.
Drie vroue buite politieke vergadering doodgeskiet
Die polisieminister sê die skietery was ʼn poging tot intimidasie voor die plaaslikeregeringsverkiesings.
Gr. 12-eindeksamenrooster dalk aangepas
Vanjaar se matriekeindeksamen begin op dieselfde dag as wat die munisipale verkiesing plaasvind.
Partye nou beboet vir valse inligting
Politieke partye en hul kandidate sal nou twee keer moet dink oor inligting wat hulle aan kiesers oordra.
OVK gereed vir geloofwaardige, regverdige verkiesing, meen komitees
Die komitees vir binnelandse sake en sekuriteit en justisie is tevrede dat die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) gereed en bekwaam is om geloofwaardige plaaslike verkiesings te hou binne die beperkings weens Covid-19.
DA verklaar meeste skenkings by OVK
Net drie partye het skenkings van meer as R100 000 verklaar.
Verkiesing vir die eerste keer op ʼn Maandag
Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma het Woensdag die nuwe datum vir die munisipale verkiesing bekendgemaak.
Nuwe kiesdatum op 20 September bekend
Politieke partye en onafhanklike kandidate sal nou nóg ʼn geleentheid kry om kandidate vir die komende plaaslike verkiesing te registreer.