Sedert die wêreldwye resessie in 2009 het meer as net alledaagse luukshede in die slag gebly. Vandag, anders as ʼn dekade gelede, is dit ʼn algemene tendens vir bruide om ná hul troudag hul rok vir ʼn tweede keer by die kansel af te stuur deur die rok aanlyn te verkoop – en dit dikwels vir ʼn appel en ʼn ei.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "verkoop"
Oscar Pistorius se huis verkoop
Oscar Pistorius se huis in die Silver Woods-landgoed in die ooste van Pretoria is verkoop, berig The Times.
Video: Suksesvolle veldtog vir die “lelike” wortel en “belaglike” aartappel
Klante wil gewoonlik nie die “groteske” appel, die “belaglike” aartappel, die “afskuwelike” lemoen, die “mislukte” suurlemoen, die “misvormde” eiervrug, “lelike” wortel of die “ellendige” mandaryn koop nie. ‘n Supermark het egter sy klante se persepsies hieroor verander.
Telefoonbieër koop Kyalami
Die Kyalami-renbaan is Donderdag op ‘n veiling in Hyde Park, Johannesburg verkoop.
Video: Só verkoop jy jou skedonk
David Johns van Australië het Sondag ʼn indrukwekkende video op YouTube gelaai om sy 1999 Holden Barina-luikrugmotor te verkoop.
Skilderye oor e-tol-zombies verkoop gou
Die kunstenaar Mike Woolfson kry goeie terugvoer oor sy skilderye wat uitbeeld hoe Suid-Afrikaners in zombies verander weens e-tol, belasting, heffings en lisensiegelde, berig Moneyweb.
Doodstraf vir Chinese arts wat babas verkoop
ʼn Chinese verloskundige is die doodstraf opgelê nadat sy sewe pasgebore babas gesteel en dit aan mensehandelaars verkoop het.
Bybels as “fiksie” verkoop
Costco, ʼn groothandelaar in Amerika, het om verskoning gevra nadat eksemplare van die Bybel as “fiksie” gemerk en op uitverkoping aangebied is.
Malema se plaas verkoop
Julius Malema, geskorste ANC-jeugligaleier, se kool- en tamatieplaas in Limpopo is Maandag vir R2.5 miljoen op ‘n veiling verkoop.