Die mark het vir die jaar tot op datum reeds aansienlik gekrimp.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "verkope"
Voertuigverkope staan steeds stewig
Ondanks voorspellings deur doemprofete het Julie se voertuigverkope ʼn geringe verbetering getoon teenoor die Junie-syfers. Die plaaslike totaal van 46 077 bestaan uit 29 477 passasiersvoertuie en 13 852 ligte handelsvoertuie.
Voertuigverkope: Goeie maand vir Toyota, VW
Toyota het rustig sy Hilux-bakkiereeks deur die 4 000-verkopegrens laat bars, en dit in die jaar wat die Hilux sy 50ste suksesvolle jaar in ons land vier.
Motorverkope: VW, Toyota stewige gunstelinge in Mei
Terwyl Toyota en Volkswagen in Mei weer hul plek volgestaan het op die top‑10-voertuigvervaardigerslys, het die ranglys wel enkele verrassings aan die onderpunt gelewer.
Voertuigverkope beter as verwag
Ondanks die onsekere politieke sentimente aan die vooraand van die algemene verkiesing, het voertuigverkope in April merkwaardig stabiel gebly.
Voertuigverkope: Rooi ligte flikker steeds
Kyk hier hoe lyk die gebruiklike toptienlys.
Voertuigverkope daal skerp; uitvoere verbeter
Januarie 2019 is ʼn maand wat baie motorvervaardigers gou sal wil vergeet.
Totale motorverkope vir 2018
Kyk hier watter motorvervaardiger het in 2018 koning gekraai.
Geringe daling in motorverkope
Die gebruiklike toptienlys het ook verskeie skommelinge ondergaan.
Motorverkope erg onder druk
Nadat Oktober welkome groei in motorverkope opgelewer het, het November se syfers egter weer slegte nuus meegebring.
Welkome groei in voertuigverkope in Oktober
Die totale voertuigverkope vir Oktober vanjaar was die hoogste maandelikse totaal van enige maand sedert Oktober 2015. Kyk hier watter voertuie was die gewildste onder Suid-Afrikaanse motoriste.
Voertuigverkope: Die top-10 vir September
Tans staan hierdie markleier op ʼn indrukwekkende 24,9% van alle voertuie wat in Suid-Afrika verkoop word.
Voertuigverkope onder druk
Weer eens was Toyota die suksesvolste vervaardiger, maar gevaarligte flikker.
Voertuigverkope: Die top-10 vir Julie
Kyk hier wie het koning gekraai.
Motorverkope: Groot skommelinge onder top-10-vervaardigers
Te midde van beter as verwagte voertuigverkope in Junie vanjaar was daar redelik dramatiese skommelinge onder die sogenaamde toptien-vervaardigers.
Voertuigverkope: Die top-10 vir Mei
Die Suid-Afrikaanse voertuigbedryf bly lewenskragtig ondanks politieke onsekerheid en ʼn onstabiele internasionale olieprys wat negatief op plaaslike brandstofpryse inwerk.
Hier is die toptien-passasiersmotors in SA
Tradisioneel is April ’n swak verkopemaand vir die voertuigbedryf, maar desondanks het die totaal van 36 346 eenhede gedui op ’n verbetering van 1 260 verkope teenoor April verlede jaar.
Voor-belasting stormloop deur kopers
Met die onlangse aankondiging van ’n verhoging in BTW en ad valorum-belasting (duurder voertuie vir die rykes) kan ’n mens verwag dat die Maart-verkopesyfers kunsmatig hoog sou wees – en dit het toe inderdaad gebeur.
Voertuigverkope onder politieke druk
Daar was verskeie verrassings onder die Toptien-presteerders in Februariemaand.
Voertuigverkope daal skerp in Januarie
Vir die motorbedryf het die jaar 2018 met ʼn verkopebloedbad begin.