Johannes Steyn, wat skuldig bevind is aan moord en verkragting, is Woensdag in die Palm Ridge-hooggeregshof, in die Oos-Rand, gevonnis.
Alles vir die sleutelwoord "verkragter"
Reeksverkragter kry tot 17 keer lewenslange tronkstraf
Die man wat bekend geword het as die Avalon-begraafplaasverkragter, is Donderdag in die Suid-Gautengse hooggeregshof tot 17 keer lewenslange tronkstraf gevonnis.