Volgens Stevenson het 16,15% van die 2017/18-boekjaar se verkragtings in die Oos-Kaap plaasgevind – dit was altesaam 8 094 verkragtings.
Alles vir die sleutelwoord "verkragting"
Twee gevonnis ná hul ouma voor kleinkinders verkrag
Die ouma was alleen by die huis met haar 2- en 10-jarige kleinseuns.
NMU-verkragting: Beskuldigde hoor sy lot
Die twee studente is destyds ná die verkragting gedwing om ʼn rekenaar en rekenaarskerm na buite te dra en hulle moes die gesteelde items aan hom oorhandig voordat hy oor ʼn hek gespring en gevlug het.
Sersant vas ná hy glo verdagte (17) by hof verkrag
“Sy het [omgang] geweier en hy het glo gedreig dat hy die staatsaanklaer sal beïnvloed om haar ʼn swaar vonnis op te lê.”
Man (27) gevonnis wat tannie wreed verkrag, aanrand
“Hy het haar herhaaldelik verkrag, verskeie kere gesteek, gewurg en haar van kontant beroof voor hy van die toneel [en uit die provinsie] gevlug het.”
‘Profeet’ wat glo minderjarige verkrag vasgetrek
“Sy het die versoek van die hand gewys, maar hy het haar glo verkrag en haar gedwing om swart klere wat hy saam met hom in ʼn sak gedra het aan te trek voor hy saam met haar die kerk binnegegaan het.”
Verkragtingslagoffer wat polisie vir miljoene dagvaar getuig glo vandag
Sy is tussen die sandduine aangehou en 15 tot 16 uur lank om die beurt deur ʼn bende verkrag.
Man hoor sy lot ná verkragting van 72-jarige
Die slagoffer kon daarin slaag om ʼn byl te gaan haal en het hom op die bors gekap.
Pastoor, onnie vas oor seksklagtes
Een van dié voorvalle het glo in April reeds plaasgevind, maar die vrou het dit na bewering nou eers aangemeld ná ingryping deur mede-kerkgangers.
‘Verkragter’ glo deur slagoffer se familie vermoor
“Haar gesinslede het by die huis aangekom terwyl die verkragting nog aan die gang was en het die man begin aanval.”
‘Meeste geld nóg’ aan verkragtingslagoffer toegestaan
“Die uitspraak wys dat as jy net aanhou veg en doen wat jy moet doen sodat geregtigheid geskied, sal daar ʼn lig aan die einde van die tonnel wees.”
Ma, dogter se nagmerrie-aand in Heidelberg
ʼn Veiligheidsbeampte het opgedaag en tot die twee slagoffers se redding gekom het.
Jordaan se regsverteenwoordigers soek inligting
Die sokkerbaas Danny Jordaan se regsverteenwoordigers gaan die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) nader om die saak van verkragting wat teen hom aanhangig gemaak is so gou moontlik te laat aanhoor.
Jeugdiges verkrag, beroof glo ouma (76) en kleindogter
Twee jeugdiges, onderskeidelik 15 en 18 jaar oud, het na bewering die 76-jarige ouma en haar 26-jarige kleindogter beroof en verkrag.
Gauteng-man verkrag glo vrou ná hy haar raakry
Die vrou se nagmerrie het egter nie hier geëindig nie.
Man sit lewenslank vir verkragting van niggie (11)
“Die dapper kind het ontsnap en by die skool opgedaag met net een skoen en steeds in haar uniform.”
Land se ‘ergste’ reeksverkragter kry swaar straf
“Sy 39 slagoffers was uitsluitlik meisies en vroue tussen 11 en 46 jaar oud.”
Man sit lank vir verkragting van seun (7)
Die 33-jarige man het die 7-jarige in sy huis oorval en hom toe verkrag.
Man vas wat glo suster se kinders verkrag
ʼn 27-jarige man verskyn Donderdag in ʼn Vrystaatse hof in verband met die beweerde verkragting van sy susterskinders, meisies van onderskeidelik vyf en tien jaar oud.
Student in hof na beweerde verkragting in manskoshuis
ʼn Eerstejaarstudent van die NWU se Potchefstroom-kampus het vroeër vandeesweek in die hof verskyn ná ʼn beweerde verkragting van ʼn mede-inwoner in ʼn koshuis op dié kampus vroeër vandeesmaand.