Dit is nie werklik nuus nie, want dit is op 30 Maart vanjaar al in die pers bekend gemaak, maar dit kom nietemin as ʼn skok om weer te verneem in watter haglike finansiële posisie die Suid-Afrikaanse Rugby-unie (Saru) is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "verliese"
Cheetahs verloor ʼn derde vleuel
Die Vrystaat, wat deur die jare meer spelers aan ander bonde verloor het as wat hulle aangekoop het, het pas nog drie terugslae beleef.