Die polisie is op die spoor van twee tienermeisies en ’n jong man van Randfontein aan die Wes-Rand ná hulle vroeër vandeesmaand as vermis aangemeld is.
Alles vir die sleutelwoord "vermis"
Heroldsbaai-tragedie: Pa maak hart oop
“Ons persoonlike finansies is gesond en ons sakeondernemings vaar goed. Ons is nie in enige finansiële moeilikheid nie. Ek het ook nie enige vorm van bedrog gepleeg, affairs gehad of my vrou en kinders geslaan nie.”
Familie, vriende ‘platgeslaan’ ná stapper se dood
Pienaar se dogter, Clarissa, het gesê dit was ‘n voorreg om “hom Pappa te noem”.
2 tieners in see vermis
Branderplankryers kon daarin slaag om een van die tienerseuns uit die water te red. Twee van die seun se maats is egter steeds soek.
Soektog na vermiste stapper eindig tragies
’n Soekgeselskap het sedert verlede week na Devereaux Pienaar in die Wolkberg-wildernisgebied in Limpopo gesoek.
‘Tyd hardloop uit’ vir broer in berge vermis
Een van twee broers wat in die berge gaan stap het toe hulle van mekaar weggedwaal het, is gevind. Familie en noodreddingsdienste soek nou onverpoos na die ander een.
Heroldsbaai: duikers soek steeds na ma, sesjarige dogter
Die soektog na ‘n vermiste ma en dogtertjie duur voort by Heroldsbaai, nadat die liggaam van ʼn seuntjie laat Donderdagmiddag in die see gevind is.
Liggaam van 2-jarige in see by Voëlklip gekry
Die lyk van ʼn tweejarige seuntjie wat vermoedelik dié van die vermiste Hugo Scheepers is, is Donderdagmiddag laat in die see gevind.
Heroldsbaai-soektog: bussie onder water gekry
Pojie het gesê sodra die gety dit toelaat, gaan reddingswerkers die wrak probeer bereik.
Reusesoektog nadat ma, twee kinders spoorloos by Heroldsbaai verdwyn
Die soektog word tans gefokus waar die drie die laaste keer gesien is.
Skeletoorblyfsels in veld dié van vermiste PE-seuntjie
Die agtjarige seuntjie het net meer as drie maande gelede spoorloos verdwyn.
Pa van vermiste Noorweër wil sélf leidrade in SA kom opvolg
“Daar was tydens haar verdwyning gerugte oor ʼn verdagte man wat op dieselfde dag in die omgewing waar Marie laaste gesien is, met sy hond gestap het. Hierdie, asook ander leidrade én bespiegelings is opgevolg en het niks opgelewer nie.”
Vermiste Karl Reich: ‘Ek weet nie hoekom hulle my pa moes vermoor’
“Ek het my pa, niks is belangriker nie, dis al wat ek wou gehad het. Ek het ʼn innerlike vrede wat verstommend is. Die trane loop wél, daar is skok, alles is oorweldigend, maar ek het my pa.”
Bellville-pa verdwyn weens ‘persoonlike kwessies’
“Hy is lewend, ongedeerd en veilig.”
Pa van Bellville verdwyn buite hospitaal
Kringtelevisiemateriaal wys hoe hy die perseel verlaat, maar wys nie in watter rigting hy dan stap nie.
Jong man wat by Vaaldam verdwyn steeds spoorloos
ʼn Grootskaalse soektog is van stapel gestuur en die bootjie asook een van sy skoene is intussen gevind.
Jong SA onnie verdwyn in Viëtnam
“Dit is verskriklik moeilik. Ek was aanvanklik nie seker of hy regtig weg was nie.”
Vermiste Knysna-sakeman ‘waarskynlik nie dood’
Mike Bolhuis het gesê sy ondersoekspan se inligting dui daarop dat Scheepers nié dood is nie.
Brackenfell-onnie verdwyn spoorloos
Werner Stander se vriendin het hom gister as vermis aangemeld nadat hy omstreeks 06:40 van hulle huis in Edenpark werk toe vertrek het.
Welkom-ontvoering: Saak teen verdagte teruggetrek
“Ek dink ons is op ʼn punt waar ons aanvaar dat hy nie meer lewe nie.”