‘n Jong vrou wat Woensdag vermis geraak het, se liggaam is vanoggend op ‘n treinspoor in Windhoek gekry.
Alles vir die sleutelwoord "vermis"
Polisie vra hulp om vermiste man op te spoor
Koekemoer was glo op 1 Maart in verbinding met familie, maar sy foon is sedertdien af.
Drie kleuters verdwyn spoorloos
Hul ouers het die polisie omstreeks 22:00 ontbied nadat die kleuters teen daardie tyd steeds nie gevind was nie.
Vrou vasbeslote om oom ná 27 jaar op te spoor
“Ek kan nie stop nie, want miskien is ek net ʼn stappie weg van waar ek hom gaan kry.”
Broer, suster glo deur pa gemolesteer
Daar is Vrydagoggend ʼn tussentydse beskermingsbevel verkry om die seun teen die beweerde molestering te beskerm.
Pa rasend ná seun verdwyn
ʼn Pa van die Oos-Rand is bekommerd nadat sy seun Woensdagoggend laas gesien is.
Niemand weet hoeveel Gautengse vroue vermis word nie
“Sy het ʼn woordvoerder wat veronderstel is om hiermee te kan help.”
Jong reisiger se familie raadop ná sy wegraak
“Die laaste kontak wat enigeen met haar gehad het, was Saterdag toe haar kamermaats gevra het wat sy op haar verjaardag gaan doen.”
Chileense toeris verdwyn spoorloos in SA
“Toe hy my vertel van sommige plekke waar hy al in Suid-Afrika oorgebly het, het ek hom gewaarsku dis onveilig om so deur ons omgewing te reis.”
Outistiese seun verdwyn uit tehuis
Hy is liggaamlik en verstandelik gestrem, reageer nie op ander nie en loop op sy tone.
Tienerseun vermis aan KZN-kus
Teen sononder, nouliks ʼn uur nadat die soektog begin het, moes dit weens swak lig afgelas word. Vroeg vanoggend het reddingsbeamptes weer begin soek.
Vermiste bejaarde se motors by vulstasie opgemerk
“Ons wil hê die polisie moet na die beeldmateriaal van die veiligheidskameras by die tolhekke tussen Kroonstad en Johannesburg kyk om te sien of die karre daar deur is,”
Nog geen spoor van vermiste bejaarde (82)
“Al die selfone en goed was nog net so in die huis. Alles was netjies en dit lyk nie of daar ʼn struweling was nie.”
Vermiste man vasgebind onder brug opgespoor
ʼn Vermiste man (67) is vasgebind onder ʼn brug op die N12 opgespoor.
Ontbinde liggaam ís dié van vermiste 10-jarige
Die seuntjie se verdwyning het die land geruk en sy verpletterde gesin het ʼn R50 000-kontantbeloning “sonder enige vrae” vir sy veilige terugkeer uitgeloof.
Soektog na vermiste kleuter eindig tragies
Sy ouma het hom sien speel by die hek voor in die erf en toe sy later weer gaan kyk het was hy nêrens te vinde nie.
Man jaag met Downsindroom-kind (34) weg toe pa in winkel is
Ryan Meyer (34) het vir sy pa in die motor gewag terwyl hy in die winkel besig was.
Erg ontbinde liggaam dalk dié van vermiste tienjarige
Miguel Louw het in Julie naby sy skool in Sydenham vermis geraak. Dié voorval het die land geruk en sy verpletterde gesin het ʼn R50 000-kontantbeloning “sonder enige vrae” vir sy veilige terugkeer uitgeloof.
Vermiste Kaap Agri-bestuurder opgespoor
Maroela Media het Morne is Maandag teen 11:38 vir die laaste keer by sy werkplek in De Doorns gesien.
Steeds geen teken van Kaap Agri-bestuurder
Die soektog duur voort na Morne Olivier, ʼn 42-jarige inwoner van Ceres in die Wes-Kaap en junior bestuurder by Kaap Agri, wat Maandag spoorloos verdwyn het.