Verpleegpersoneel word daagliks aan Covid-19-pasiënte blootgestel en hul heldedade behels meer as net die behandeling van Covid-19-pasiënte, want in sommige gevalle lewer hulle hierdie diens sonder die nodige persoonlike beskerming.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "verpleegkundige"
Universiteite mag minder verpleërs oplei, krisis dreig
Universiteite sal vanjaar minder as die helfte van verpleegstudente kan inneem as vroeër.
Traagheid met akkreditasie van private verpleegkolleges wek kommer
Daar hang reeds ‘n swaard oor verpleegkunde as beroep.
Staatskoerant sal duidelikheid bring vir verpleegstudente – minister
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het onderneem dat duidelikheid oor die lot van voornemende verpleegstudente teen vandag in ʼn kennisgewing in die staatskoerant verskaf sal word.
ANC het ‘geen plan’ om verpleegkrisis om te keer
Dit is ʼn raaisel hoe die ANC-regering beoog om sy NGV-teiken van een personeellid vir elke 40 pasiënte te verseker, terwyl hy duidelik wys dat hy nie bereid of daartoe verbind is om ʼn dringende oplossing vir die verpleegkrisis te vind nie.
‘Gebrek aan verpleërs maak NGV onmoontlik’
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vroeër die week gesê die kritieke en toenemende tekort aan verpleegpersoneel in Suid-Afrika is ʼn fatale swakplek in die strewe om die beoogde nasionale gesondheidversekering (NGV) in werking te stel.
Vyfpuntplan vir verpleegkrisis aangekondig
“Verpleegkunde as beroep in Suid-Afrika is in gevaar, maar die impak daarvan op goeie gesondheidsorg vir miljoene Suid-Afrikaners is byna ondenkbaar.”
Tekort aan verpleegsters ‘’n ramp wat dreig’
Die strategiese plan vir verpleegopleiding, wat voorsiening maak vir nuwe kwalifikasies, is in 2013 al ingestel, maar nie die private opleidingsinstellings, óf die nuwe kurrikulums is al goedgekeur of geakkrediteer nie.
Tekort aan verpleegpersoneel vereis ‘dringende ingryping’
Een verpleegster vir elke 403 mense. Die Solidariteit Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns sê uit dié statistiek is dit duidelik dat verpleegkunde as beroep in Suid-Afrika in gevaar is. “Die impak daarvan op goeie gesondheidsorg vir miljoene Suid-Afrikaners is byna ondenkbaar,” het Hennie Bierman, hoof van die Solidariteit Beroepsgildes gesê.