“Hierdie wonderlike voorsteliniewerkers verdien eindelose waardering en ondersteuning vir hulle onbaatsugtige toewyding.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "verpleegster"
‘Ek is so moeg daarvoor om mense te sien doodgaan’
Sedert die eerste golf van Covid-19 Suid-Afrika getref het, het mediese werkers onverpoos en onbaatsugtig bly verpleeg en versorg. Die druk en trauma van die afgelope jaar laat sommige mediese werkers nou knak.
‘Good Morning Angels’ help verpleegster wat Covid-19 wil bestry
“Dit verg ʼn engel om hierdie soort werk te doen; ek weet self, want my ma het tot baie onlangs nog ook tuisverpleging benodig. Ons wil jou help om jou engelewerk in Tzaneen te bly voortsit.”
Universiteite mag minder verpleërs oplei, krisis dreig
Universiteite sal vanjaar minder as die helfte van verpleegstudente kan inneem as vroeër.
Vyfpuntplan vir verpleegkrisis aangekondig
“Verpleegkunde as beroep in Suid-Afrika is in gevaar, maar die impak daarvan op goeie gesondheidsorg vir miljoene Suid-Afrikaners is byna ondenkbaar.”
Tekort aan verpleegpersoneel vereis ‘dringende ingryping’
Een verpleegster vir elke 403 mense. Die Solidariteit Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns sê uit dié statistiek is dit duidelik dat verpleegkunde as beroep in Suid-Afrika in gevaar is. “Die impak daarvan op goeie gesondheidsorg vir miljoene Suid-Afrikaners is byna ondenkbaar,” het Hennie Bierman, hoof van die Solidariteit Beroepsgildes gesê.
Afgeleë eiland soek nuwe verpleegster
Hierdie afgeleë eiland het nie elektrisiteit in die aand nie en daar is net een winkel.
Franse verpleegster vermoor bejaardes
‘n 30-jarige verpleegster by ‘n tehuis vir bejaardes in Chambéry, Frankryk, is aangekeer nadat sy glo nege bejaardes met ‘n oordosis medikasie vergiftig het. Ses van die bejaardes is oorlede.
Video: Heldhaftige verpleegster red man se lewe
‘n Man in Australië is danksy ‘n brawe studenteverpleegster gered toe hy van ‘n perron op die treinspoor geval het.