Jian Yang (33) van Singapoer het meer as 6 000 Barbie-poppe en meer as 3 000 ander tipe poppe wat op ʼn skelpiekvloer in sy huis uitgestal is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "versameling"
Video: Speelgoed lei tot gesin se bankrotskap
Chris Robinson en sy familie het in die vroeë 90s sowat $100 000 (bykans R1 miljoen) aan Beanie Babies spandeer in die hoop dat dié versameling eendag genoeg werd sal wees om vyf kinders tersiêre onderrig te bied.