Rugbywedstryde word nie deur vorige uitslae beïnvloed nie, maar dit is wel waar dat dit in die eerste plek ʼn aanduiding van die twee teenstanders se krag gee en in die agterkop ook ʼn rol speel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "verswakte Scarlets"
Kings verspeel wenkans teen verswakte Scarlets
Die Southern Kings het Sondag ʼn gulde geleentheid verspeel om sy eerste Pro14-oorwinning te behaal toe die erg verswakte Scarlets tien minute voor die einde van die wedstryd in die Nelson Mandelabaai-stadion die wenpunte aangeteken het.