Die paartjie het twee jong kinders. Hulle word in dié stadium glo deur ʼn ouma versorg en was klaarblyklik nie by hulle ouerhuis tydens die voorval nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "verwurg"
Niemand nog vas ná tiener se wurgdood
Die fietsketting waarmee die tiener vermoedelik verwurg is, was nog om sy nek.
Tienerma op waarskuwing vrygelaat na moord
ʼn Tienerma van Mpumalanga wat daarvan beskuldig word dat sy haar 18 maande oue dogtertjie verwurg het, is op waarskuwing vrygelaat.
Kêrel verwurg glo eks
ʼn 27-jarige man is Dinsdag in hegtenis geneem nadat hy glo sy voormalige meisie in Johannesburg se middestad verwurg het.
Agt vas vir moord op bejaarde egpaar
Agt mense is Dinsdag in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn bejaarde paartjie, John Morrison (72) en Hester Noble (68), van KwaZulu-Natal. Noble, wat aan emfiseem gely het, is met die pypies van haar suurstoftenk verwurg.
Polisie op die spoor van baba Wiehan se moordenaar
Die polisie het Dinsdag twee verdagtes in verband met die moord op die 5-maandeoue Wiehan Botes en Margrietha de Goed, sy dagmoeder, aangekeer.