Johan Maree van FNB gee raad oor hoe om jou kredietwaardigheid ʼn hupstoot te gee, Barbara Joubert van SarieKOS verduidelik hoe om gunsteling resepte ʼn nuwe kinkel te gee en ons gesels met Hanna Grobler en Luan Jacobs oor die verhoogstuk, Vettie Vettie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vettie Vettie"
Vettie Vettie: Kom lag ‘n slag in Afrikaans by die Pieter Toerien-teater
WEN kaartjies na die vertoning! Die Pieter Toerien-teater by Montecasino het hierdie week geskiedenis gemaak toe ʼn Afrikaanse toneelstuk vir die eerste keer by dié teater verskyn het. Besonderhede oor die kompetisie verskyn onderaan die berig.