Momberg, wat ʼn swart polisiebeampte herhaaldelik die k-woord toegesnou het, dagvaar nou die staat vir onder meer laster.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vicki Momberg"
Vicki Momberg meld haar by polisie aan
ʼn Lasbrief vir Momberg se inhegtenisneming is reeds in Augustus uitgereik.
Vicki Momberg se appèlaansoek misluk
Momberg het haarself in die jongste aansoek verteenwoordig nadat sy vroeër haar sesde regspan afgedank het.
Uitspraak voorbehou in Vicki Momberg-saak
Uitspraak is voorbehou in die voormalige eiendomsagent Vicki Momberg se appèlaansoek.
Vicki Momberg dank wéér regspan af
Regter Thifhelimbilu Mudau het Dinsdag gesê hy gaan nie nog ʼn keer uitstel toelaat sodat Momberg ʼn nuwe regspan kan aanstel nie, aangesien die saak reeds te lank sloer. Regter Mudau het gesê Momberg kan haarself ná ete verteenwoordig.
Momberg in hof vir appèlaansoek
Vicki Momberg het Maandag in die hooggeregshof in Johannesburg verskyn.
Momberg ontevrede met ‘onbevoegde’ prokureur
Momberg het haar regsverteenwoordiger openlik beledig deur te sê hy is onbevoeg en sy wil hom nie meer as haar regsverteenwoordiger hê nie.
Waar is die morele maatstaf by die Universiteit van Kaapstad?
Suid-Afrikaners se gewone ordentlikheid, in die lig van die armoede wat so baie mense ervaar, ontbloot beter as enigiets anders in watter dieptes die Suid-Afrikaanse akademiese omgewing versink het.
Momberg se appèlsaak moet wag tot 2019
“Ons glo die vonnis is te swaar. Die skuldigbevinding moet omgekeer word.”
Parool het vir Vicki Momberg gewink
Dit het Donderdag aan die lig gekom tydens Momberg se borgtogaansoek in die streekhof in Randburg.
Vicki Momberg hoor oor borgtog
Vicki Momberg se aansoek om borgtog is Donderdag aangehoor.
Momberg se appèlaansoek slaag; wil nou borgtog hê
Sy het geskiedenis gemaak as die eerste persoon in Suid-Afrika wat tronk toe gestuur is vir rassisme.
Vrou in sop oor opmerking ná Ashwin Willemse-sage
ʼn Saak van crimen injuria is by die polisie in die Wes-Kaap aanhangig gemaak nadat ʼn vrou glo rassistiese uitlatings op Facebook gemaak het te midde van die veelbesproke Ashwin Willemse-voorval.
Vicki Momberg se appèl geweier
Momberg het geskiedenis gemaak as die eerste persoon in Suid-Afrika wat tronk toe gestuur is vir rassisme.
Vicki Momberg: Staat sê appèlaansoek is foutief
Die aansoek is volgens die staat foutief en vaag.
Die saai van haat geen grap
Met die verloop van die Vicky Momberg-saak hier in Suid-Afrika, is daar meer as ’n tikkie ironie in ’n min of meer parallelle verloop oor die saai van haat in Nederland. Dis geen grap nie, al is die minister van justisie wat daarmee belas is, se van Grapperhaus.
Trevor Noah oor Momberg: ‘Wit mense is nooit gestraf nie’
“Verbeel jou iemand sê hier [in Amerika] vir ʼn polisieman 48 keer so ʼn woord? Na my mening is hulle verdraagsame polisiemanne.”
Polisievakbond verwelkom Momberg se vonnis
Die polisievakbond Sapu het Donderdag gesê hy verwelkom die vonnis wat Vicki Momberg opgelê is nadat sy ʼn polisiebeampte beledig het.
Nóg eis majoor se kop oor ‘haatspraak’
“Indien daar ʼn voorbeeld gemaak is van Vicki Momberg, moet daar ook ʼn voorbeeld gemaak word van maj. MV Mohlala.”
Nuuskommentaar: Nou móét ewehandig opgetree word
Die dood in die pot skuil oor regspraak oor rassistiese sake as daar nie dringend ’n konsekwentheid in die howe en elders intree wanneer met sake van hierdie aard gewerk word nie.