Mense het begin kla die rotse in die see by Victoriabaai lyk al hoe meer soos ʼn “kerkhof”.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Victoriabaai"
600 pak ysige water vir goeie doel
In net swemklere het meer as 600 mense Saterdag in die middel van die winter die ysige seewater by Victoriabaai aan die Suid-Kaapse kus aangedurf.
Trotseer yskoue seewater vir liefdadigheid
ʼn Ysbeertjie-swemprojek word op 6 Augustus by Victoriabaai in die Wes-Kaap aangebied om komberse en ander warm goed vir die winter in te samel vir haweloses en behoeftiges in Oudtshoorn.
Stappers op Tuinroete met panga aangeval
ʼn Man en sy vriendin wat aangeval is terwyl hulle tussen Wildernis en Victoriabaai aan die Suid-Kaapse kus gestap het, het hul ervaring op die tydskrif go! Se Facebook-blad gedeel. WAARSKUWING: Die foto in die berig is grafies van aard en kan sensitiewe lesers ontstel.