ʼn 30-jarige man is vandeesweek dood nadat hy daarvan beskuldig is dat hy ʼn 60-jarige vrou verkrag het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "vigilante"
Vigilante-aanvalle in Vrystaat veroordeel
“Dié aanval volg op ʼn voorval naby Harrismith waar ontstoke inwoners ʼn 56-jarige vrou, wat ʼn sangoma is, lewend wou verbrand.”
Drie vas ná vigilante-aanval
Drie verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ʼn vigilante-aanval vandeesweek in Limpopo.
Polisie veroordeel nóg ʼn vigilante-aanval
Die polisie het nog ʼn voorval veroordeel waarin die gemeenskap glo reg in eie hande geneem het. Dit is die vierde vigilante-aanval die afgelope week in Gauteng en Limpopo.
Gemeenskap trek ‘rowers’ ná huisroof vas
“Die verdagtes is erg aangerand en twee van hulle moes na ʼn hospitaal geneem word vir behandeling.”
Polisie rig waarskuwing ná 6 sterf
Ses mans is oor die naweek in Gauteng dood nadat hulle na bewering aangerand en aan die brand gesteek is.
Man in Pta doodgeslaan
“By die polisie se aankoms op die toneel is die man se liggaam op die grond aangetref. Daar was verskeie klippe om sy liggaam.”
Skokvideo is vigilante, nie xenofobie – polisie
Die polisie in Noordwes het Saterdag gesê ʼn afgryslike video wat soos ʼn veldbrand versprei van ʼn groep jong mans in Suid-Afrika wat lewendig aan die brand gesteek word, hou nie verband met xenofobiese aanvalle nie.