Hy is duidelik niks meer as ’n skadu van die man wat hy eens was nie. Die Engel van die Verderf het hom skelm kom besoek. Soos Eugene Marais met wysheid gedig het: “Die een wat deur die nag ons pret beloer en laaste lag is Skoppensboer.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vigs"
60% van sekswerkers is MIV+
Sowat 60% van Suid Afrika se geskatte 150 000 sekswerkers is MIV+, het The New Age Dinsdag berig.
Weermag weer in hof oor “MIV-diskriminasie”
Die hooggeregshof in Pretoria sal na verwagting Dinsdag argumente aanhoor dat die Suid-Afrikaanse Weermag glo voornemende rekrute weier op grond van hul MIV-status, berig The Star.
Meer as 6 miljoen mense het MIV/Vigs
Die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) het ʼn opname vrygestel wat bevind dat nagenoeg 6.4 miljoen mense in 2012 met MIV/Vigs gediagnoseer is.
Wêreld Vigsdag: IVP sê mans moet besny word
Die Inkatha Vryheidsparty (IVP) het mense Vrydag aangemoedig om hulself vir MIV te laat toets en mans aangemoedig om besny te word in die lig van Wêreld Vigsdag eerskomende Sondag.
Charlize Theron takel Vigs-kwessie in PTA
Die bekroonde Oscar-wenner, Charlize Theron, het Maandag met president Jacob Zuma vergader in ʼn poging om MIV/Vigs in die land te beveg.
Slegs een tablet vir MIV
‘n Vereenvoudigde antiretrovirale medikasie is Maandag in Pretoria, bekendgestel.