ʼn Polisiebeampte is ernstig beseer en ʼn 21-jarige man is dood ná daar op ʼn klag van huishoudelike geweld gereageer is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Viljoenskroon"
Viljoenskroon-moord: Twee vir eers agter tralies
Die twee het vlugtig in die landdroshof op die dorp verskyn.
Twee in hof vir moord op Viljoenskroon-man
Wessels se liggaam is Sondagoggend vroeg onder ʼn duvet in die spaarkamer van sy huis op ʼn kleinhoewe buite die dorp gevind.
Vrystaat-boer van poging tot moord aangekla
Willem van der Merwe (21) het Maandag in die Viljoenskroon-landdroshof verskyn op aanklag van poging tot moord.
Interdik teen diereskuiling bekom
ʼn Interdik is teen die PurrPaws-diereskuiling in die Viljoensdrift-omgewing in die Vrystaat bekom
Twee plaasaanvalle die naweek in die Vrystaat
“Hy het wakker geword van die geluid van iets wat breek en die volgende oomblik is sy kamerlig aangeskakel.”
[Foto’s] Inwoners gons oor ‘tornado’ in Viljoenskroon
“ʼn Reuse voëlhok, van 10m x 4m, is soos ʼn stukkie papier in die lug rondgewaai, reuse ou bome is uit die grond geruk en die roldeur van my motorhuis is reg uit die muur geruk. Dit was vreesaanjaend.”
Vier vas oomblikke nadat winkel beroof word
Vier gewapende verdagtes is Dinsdag buite Viljoenskroon in die Vrystaat vasgetrek, oomblikke nadat hulle glo ʼn klerewinkel op die dorp beroof het.
Vyf sterf in ambulansrit
Die Vrystaatse polisie ondersoek ʼn saak van strafbare manslag en bewerings van moontlike alkoholgebruik nadat ʼn staatsambulans en ʼn staatslykswa Sondag in die vroeë oggendure naby Viljoenskroon gebots en die lewe van vyf mense geëis het.
Drie dood in trompop-botsing
Drie mense is vroeg Sondagoggend dood in ʼn botsing reg van voor op die R76 naby Viljoenskroon in die Vrystaat.
Polisieman, twee ander vas ná inbraak
Drie verdagtes, insluitend ʼn polisiebeampte, is in hegtenis geneem op aanklag van huisbraak en diefstal.
Aardbewing ruk groot dele van SA
ʼn Aardbewing is Dinsdag omstreeks 12:30 in verskeie provinsies landswyd gevoel en het vinnig sosiale media op hol gehad.
Tweede verdagte vas ná Vierfontein-plaasaanval
‘n Tweede verdagte is in hegtenis geneem in verband met die aanval op Buks Swanepoel (82) en sy vrou, Cornelia (80), op hul plaas buite Vierfontein in die Vrystaat.
Boer sterf nadat hy brand probeer blus
DP van Huyssteen, ʼn 42-jarige boer van die plaas Kalkput naby Viljoenskroon in die Vrystaat, is dood nadat hy Maandagmiddag ʼn brand op sy plaas probeer blus het.
Foto: Frats-tornado tref Viljoenskroon
ʼn Frats-tornado het Donderdag die Viljoenkroon-omgewing in die Vrystaat getref en erge skade aangerig.
Sewe tieners in hof ná diefstal by skool
Sewe tieners, wat in hegtenis geneem is in verband met die diefstal van skoolgoedere in Viljoenskroon in die Vrystaat, gaan Vrydag in die landdroshof verskyn.
Bejaarde in voertuig met staalpyp deurboor
ʼn Bejaarde man is Donderdag met ʼn staalpyp deurboor terwyl hy op die Viljoenskroonpad bestuur het.